BELLA IS OPSOEK NA GOEIE HUIS IN SOUTH AFRICA
Bella is opsoek na 'n goeie huis. Ons gaan na 'n kleiner plek en kan haar nie saamvat nie want ons het 'n ouer hond wat moet saamgaan. Sy is baie lojaal aan haar eienaar, liefdevol, gehoorsaam en hou van speel.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 1.000,00
R 1.000,00
Contact
CONTACT