-
loading
Ads with pictures

Kos vir diere


Top sales list kos vir diere

South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was — 'n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg. Werweldiere het unieke eienskappe gehad wat hulle aanpasbaar op land gemaak het en sodoende is talle nisse gevul wat die land nog verder vir ander lewensvorme oopgemaak het! Die Onderwysersgids sluit in: 'n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word. 'n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word. Hoogtepunte in die teks, met 'n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig. Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf. Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit. Features Summary Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was – ’n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg... Author Danie Schreuder Publisher Juta ISBN 1-4851-2316-X ISBN 13 978-1-4851-2316-3
R 79
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was - 'n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg. Werweldiere het unieke eienskappe gehad wat hulle aanpasbaar op land gemaak het en sodoende is talle nisse gevul wat die land nog verder vir ander lewensvorme oopgemaak het! Features Summary Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was - 'n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg... Author Danie Schreuder Publisher Juta ISBN 1-4851-2310-0 ISBN 13 978-1-4851-2310-1
R 68
See product
South Africa (All cities)
Di Miere Werk Hard. Hulle Aak Kos Vir Die Winter Bymekaar. Ssprinkaan Lag Vir Hulle.Hy Le Eerder In Di Koelte." Jy Gaan Spyt Wees,'Se 'N Mier. " Die Winter Kom!. This product ships within 3-5 working days
R 50
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Olifant ontvang 'n uitnodiging na die apies se partytjie by Kokosneutbaai en klim dadelik in sy stoomenjin vir 'n avontuurlike reis oor die hele Afrika-kontinent! By elke stasie klim nog meer diere op die trein. Hulle speel, stry en vertel stories op die langpad... Die rymende teks en asemrowende, kleurvolle illustrasies wat die wilde diere van Afrika in fantasmagoriese glorie uitbeeld, gaan kinders vasgenael hou. Perfek vir voorlees. Features Summary Olifant ontvang 'n uitnodiging na die apies se partytjie by Kokosneutbaai en klim dadelik in sy stoomenjin vir 'n avontuurlike reis oor die hele Afrika-kontinent! Author Rosamund Haden (Author), Tony Pinchuck (Illustrator) Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20170517 Pages 32 ISBN 0-624-08128-1 ISBN 13 978-0-624-08128-9
R 169
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Olifant ontvang 'n uitnodiging na die apies se partytjie by Kokosneutbaai en klim dadelik in sy stoomenjin vir 'n avontuurlike reis oor die hele Afrika-kontinent! By elke stasie klim nog meer diere op die trein. Hulle speel, stry en vertel stories op die langpad... Die rymende teks en asemrowende, kleurvolle illustrasies wat die wilde diere van Afrika in fantasmagoriese glorie uitbeeld, gaan kinders vasgenael hou. Perfek vir voorlees. Features Summary Olifant ontvang 'n uitnodiging na die apies se partytjie by Kokosneutbaai en klim dadelik in sy stoomenjin vir 'n avontuurlike reis oor die hele Afrika-kontinent! Author Rosamund Haden Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20170517 Pages 32 ISBN 0-624-08128-1 ISBN 13 978-0-624-08128-9
R 169
See product
South Africa
Nagloper Jan G. Altena Dawid tuur met skrefiesoë oor die sand wat ongenaakbaar tot by die horison strek. Na ’n ruk vra hy, ‘Is jy bang om dood te gaan?’ Jonatan probeer ongeërgd lyk, gaan aan met sy vingers in die sand boor. Dan kyk hy op en antwoord, ‘Ja. Jy?’ Agtergelaat in die Kalahari kom twee vriende tot die besef dat hulle moontlik nie lewendig daar sal uitkom nie. Dis ’n te ongelyke stryd, sonder kos of water en met slegs ’n vergange, onverstaanbare kultuur om op terug te val. Tog baklei hulle om staande te bly teen die meedoënlose natuur en ook die wreedheid van die mense wat hulself daar tuisgemaak het. Dit word ’n tyd vir waardes bepaal en verantwoordelikheid neem. ’n Tyd vir oorleef ten alle koste. ’n Tyd vir grootword. • • • Eerste uitgawe, tweede druk, 2015. Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 176 bladsye. ISBN: 978-1-920709-03-7. Geskik vir ouderdomme 14+ jaar. (NLVSP)
See product
South Africa (All cities)
2011 sagteband met 240 bladsye in mooi toestand. R60 posgeld in SA. Reis na binne bied die hedendaagse mens padwysers om sinvolheid en sielvolheid te help ontdek. Die styl is toeganklik en opgebreek in kort stukke wat die moeilike onderwerp in 'n baie gemaklike leeservaring omskep. Die titel is gebou op vier fiktiewe karakters se ervaring, en in elkeen eien jy iets van jouself. Jy het begrip vir hul onsekerheid oor besluite van die verlede, die gebrek aan beheer oor hul omstandighede, hul soeke na troos in werk, kos of ongeoorloofde verhoudings, hul onvermoe om alles vir almal te wees en veral vir hul vrees vir verandering. Hulle belewenisse en drome demonstreer dat die lewe elke heelhartige soeker wil help met die reis vanaf ontnugtering na sielvolheid.
R 45
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid. Albert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe – die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe. 'n Jeugboek wat meer as net 'n ontspanningsboek is. As jou kind hierdie eers gelees het, sal sy vir die res van haar lewe opkyk as sy die geruis van duifvlerke hoor. Sy sal deernis he met haar maats wat uit gebroke huise kom, want sy sal besef dat hulle dit nie maklik in die lewe het nie. Sy sal nooit net niks kan voel as sy 'n dooie posduif in die pad sien le nie. As sy dikbek of sleg voel, sal sy uitwyk na die stilte van die tuin. En as iemand haar drome bedreig, sal sy hulle op 'n afstand by die diere stilletjies sit en vloek. – Keina Swart Features Summary 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”... Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20141101 Pages 96 ISBN 1-4853-0237-4 ISBN 13 978-1-4853-0237-7
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.