-
loading
Ads with pictures

Dringend


Top sales list dringend

South Africa
Dringend op soek na huurhuis of woonstel in Kraaifontein vir R4000 tot R5000 pm vanaf 1 Augustus 2016. Is onder debt review maar betaal baie gereeld. Het brief van skuldberader as bevestiging. Bel my op 076 924 8566. Baie dankie! Veronica
R 5.000
See product
South Africa
Hey is dringend opsoek na n 2 slaapkamer woonstel kan so pm bekostig en dep afbetaalbaar pay weekliks dringend moet 10 okt uit asb in vanderbijlpark bbm of whatsapp
See product
South Africa
My kliënte soek dringend 'n drieslaapkamerhuis met heelwat buite-ruimte en verkieslik 'n swembad in Boord, Dalsig/ Welgelegen/ Krigeville omgewing (stapafstand van skole) in prysklas R2.5 miljoen tot R3 miljoen. Kontak my gerus as u meen dat u huis dalk aan die vereistes voldoen of nie....dalk het ons 'n ander kliënt wat wel soek na dit wat u kan bied. Heelwat ernstige kopers op ons boeke!
See product
South Africa
On is dringend op soek na n huis in mossel baai. Ons het 2 worshonde wat buite slaap. Ons no is of ons het watsapp oop. Baie dankie lekker dag.
R 8.000
See product
South Africa
Goeie dag. Eks 'n enkel mama dringend opsoek na 'n 1 of 2 slpk woonstel of huis asseblief. Wil graag so gou as moontlik intrek. Ekt ongelukkig nie 'n deposit nie,maar ek kan dit afbetaal. Ons is baie rustige mense,en vriendlik. Baie dankie,hoop om gou van u te hoor. Groete
See product
South Africa
ons is dringend op soek na n 3 slaapkamer huis in strand,gordons bay of somerset wes area.kan r 8500-00 per maand bekostig.kan ook 3 maande...153681235
R 6.000
See product
South Africa
ons 3 soek dringend blyplek vir 2 en n kind van 10 vanaf die eerste maart in wonderboom suid villieria gezina rietfontein
R 3.500
See product
South Africa
3 bedrooms 2 bathroom en jaard kan net tot bekostag vir hier honde toelaatbaar asb kontak di nomer as eenige iemand kan help met dit
See product
South Africa
Ek is dringend opsoek na n 2 slaapkamer woonstel in CW 6 area. Verkieslik water en ligte in gesluit en pet friendly
See product
South Africa
Hi almal wat lees Ek en vrou soek so gou moontlik n een slaapkamer huis met perseel vir 2 honde of 2slaapkamer met garage dringend het 2 weke thanks in regard
See product
Bloemfontein (Free State)
Ek is dringend opsoek na behuising met 'n tuintjie. My seuntjie is baie siek en kry epileptiese aanvalle. Kinders in Martie du Plessis Skool. Help asb!
See product
Witbank (Mpumalanga)
Hi daar, Ek skryf vanuit die Kaap. Ek is dringend opsoek na 'n kamer of Wendy house vir my broer. Hy is op die oomblik in Witbank..... groot asseblief... hy het tot 'n R1 000-00 per maand om te betaal. Hy is op die oomblik werkloos.... maar het ondervinding in myn en het sertifikate skagtimmerman, stoor man, formwork, controller en in konstruksie. Hy sal enige ander werk ook doen wat beskikbaar is. Enige iemand wat kan help asseblief.... Sy naam is Dewald - 076 085 8485 Ek is sy suster Lynnette in die Weskaap 083 363 7522.... op whatsapp beskikbaar Dankie
R 1.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.