DRINGEND OPSOEK NA1 2 SLPK WOONSTEL OF HUIS. IN SOUTH AFRICA
Goeie dag. Eks 'n enkel mama dringend opsoek na 'n 1 of 2 slpk woonstel of huis asseblief. Wil graag so gou as moontlik intrek. Ekt ongelukkig nie 'n deposit nie,maar ek kan dit afbetaal. Ons is baie rustige mense,en vriendlik. Baie dankie,hoop om gou van u te hoor. Groete
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT