DRINGEND GESOEK: 3 SLAAPKAMERHUIS, STELLENBOSCH IN SOUTH AFRICA
My kliënte soek dringend 'n drieslaapkamerhuis met heelwat buite-ruimte en verkieslik 'n swembad in Boord, Dalsig/ Welgelegen/ Krigeville omgewing (stapafstand van skole) in prysklas R2.5 miljoen tot R3 miljoen. Kontak my gerus as u meen dat u huis dalk aan die vereistes voldoen of nie....dalk het ons 'n ander kliënt wat wel soek na dit wat u kan bied. Heelwat ernstige kopers op ons boeke!
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT