-
loading
Ads with pictures

Blanke man soek dringend


Top sales list blanke man soek dringend

Pretoria (Gauteng)
Hlou daar my naam is Johan ek is wit man 22 en soek dringend werk in pta noord ek leer gou asb mense gee my n kans om my self tebewys, as enige iemand iets weet van werk kontak my asb, sal dit baie wardeer my cell nomer is baie dankie
See product
South Africa
Heil die Leser Ek is dringend opsoek na werk in Malmesbury omgewing, Man EN Vrou Goeie verwysings, as U werk kan aanbied asb kontak ons, Bestuurder en produksie, retail, store , recieving Ek dank U
See product
Ceres (Western Cape)
Ek is n 27jarige getroude blanke man met 2 kinders wat opsoek is na werk so gou as moontlik.ek bly in tulbagh.soek werk in ceres tulbagh wolseley cw en hamlet omgewing.het n kode 10 bestuurslisensie met PDP is baie hardwerkend en ook altyd bereid om nuwe uitdagings aan te pak voluit(altyd bereid om te leer).indien enige iemand weet van enige iets kontak my by 082 800 5900
See product
South Africa
Dringend op soek na iemand vir domestic werk en na my 4 jarige seuntjie te kyk as my man nie by die huis is nie. Salaris is R per maand. Moet afrikaans sprekend wees. Betroubaar en loyaal. WhatsApp my.
See product
South Africa
Ek is n 56 jarige blanke man persoon wat dringend werk soek as n opsigter  of toesighouer werk,selfs om iemand se plaas op te pas.Ek het 22jr gewerk as treindrywer en vir die laaste 16 jr my eie tuindienste bedryf.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.