-
loading
Ads with pictures

Liefdevolle huis dringend


Top sales list liefdevolle huis dringend

South Africa
ek is dringend opsoek na liefdevolle huise vir my 2 honde. bella, ‘n german shepherd is 7 jaar oud en benji is omtrent 18 maande. ek sal v...176370479
R 50
See product
South Africa
Hi daar ek het dringend 2 hondjies wat nuwe huis soek altwee min of meer 2 jaar oud Baie liefdevol. Dringend asb yolande 0737086690
See product
East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Baie liefdevolle en vol energie.soek baie aandag en n goeie huis asb whatsapp my 723 - show phone - 4
See product
Springs (Gauteng)
Ek is verniet Ek is gebore op 27/10/2004 Een van my ouers was 'n Border Collie. Ek goeie waghond maar ook liefdevol. Ek soek graag blyplek sodat iemand mooi na my kan kyk asb. Weens onvoorsiene aaklige omstandighede moet my seun na woonstel trek en ek mag nie saamgaan nie:'(
See product
South Africa
Nooitgedagter Hing, Wit, 14 hande hoog. Bitter mak, kom met saal toom en 2 ry pette. Eienaar verhuis dorp toe. Soek liefdevolle huis vir hom waar hy baie aandag sal kry en gereeld gery sal word.
R 8.500
See product
South Africa
BAIE SPELERIG EN GEHOORSAAM SOEK 'N LIEFDEVOLLE HUIS. SY IS 2 JAAR OUD.EK MOET IN 'N WOONSTEL GAAN WOON EN KAN HAAR ONGELUKKIG NIE SAAM NEEM NIE.
See product
South Africa
Labrador, 8maande, swart reun, uitstekende kindermaatjie en baie intelligent! Foto op aanvraag. Gratis vir liefdevolle huis. Woon in Centurion. Skakel
R 1
See product
South Africa
Ek het 9 pragtige klein jack russell hondjies baie spelerig en liefdevol vol energie hule soek graag n opregte liefdevolle huis eet en drink self nog nie ingespuit of ontwurm nie kontak my op whatsapp 084 435 6418 vir meer inligting of fotos moet asb nie e mail nie whatsapp my
R 300
See product
South Africa
Ek het 'n 9 maande oue Boston Terrier teef. Sy kom glad nie reg met my ander teef nie. Ek soek 'n goeie liefdevolle huis vir haar. Miskien soek jy 'n maatjie vir jou Boston reun.
R 2.000
See product
South Africa
Hierdie uitsonderlike skaars Miniatuur wit chihuahua sal 8weke oud wees die 23 Junie. Soek 'n liefdevolle huis vir hom. Kry saam Kaart met inligting van in-enting, ontwurm en parasiet vry. Ouers is KUSA geregistreer. Prys R2500. Registrasiekoste extra. skakel 0845697742 of stuur 'n sms
R 2.500
See product
Springs (Gauteng)
Registreed, Ingespuit en ontwurm. Pragtige gesonde werpsels.Teacups vanaf R4500. Pocket seuns R3200 dogtertjies vanaf R3500 klein standard seun R2200 dogter R2800. Eet self speel gereed vir liefdevolle huis. Yorkie pakkie R350. Yorkke verlaat perseel met Registrasie sertifikaat. Springs 824 - show phone - 1
See product
South Africa
Twee labrador puppies oor 1reun 1 teef.. ingeent en ontwurm die puppies is baie spelerig en soek n liefdevolle huis. Kontak landi -0815676145
R 1.500
See product
Springs (Gauteng)
Registreerd, ontwurm, ingespuit pragtige bruin R3200 en steel blue R2300 seuntjies. Speel, eet,stoei, gereed vir nuwe liefdevolle huis. Help met aflewering waar moontlik. Springs 824 - show phone - 1
See product
South Africa
Ek het 7 pragtige kort been jack russel hondjies hulle eet en drink self en is verskriklik spelerig en cheecky die ma en pa is altwee opregte jack russels hulle soek graag n baie liefdevolle huis die hondjies is ideaal vir klein kinders kontak of whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.