-
loading
Ads with pictures

Ek jessica soek dringend


Top sales list ek jessica soek dringend

Pretoria (Gauteng)
Hlou daar my naam is Johan ek is wit man 22 en soek dringend werk in pta noord ek leer gou asb mense gee my n kans om my self tebewys, as enige iemand iets weet van werk kontak my asb, sal dit baie wardeer my cell nomer is baie dankie
See product
Tzaneen (Limpopo)
Ek soek na enige poste waarvoor ek geskik mag wees.My jare se ondervinding sluit oa in:(1)S.A.Polisie.(2)Bestuurder - Groot sowel as Kleinhandel.(3)Verteenwoordiger.(4)Lodgebestuurder.(5)Stoor en Logistieke Bestuurder.(6)Nutsman. Enige poste en area sal oorweeg word.Indien dit net tydelik is,sal dit ook oorweeg word.Dringend.
See product
South Africa
Ek soek asb saamry geleentheid vanaf Welkom na Hennenman elke dag. Werksure 7:30 to . Kontak Wilma:
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Hello My naam is Andrea Els, ek is 30 jaar oud en is woonagtig in Stellenbosch. Ek het my eie betroubare kar. Ek is dringend op soek na Au pair werk. Ek het baie ondervinding met kinders en is lief daarvoor om met kinders te werk. Ek is eerlik, betroubaar, hardwerkend en het die geduld. Salaris: Kan ons oor praat in onderhoud. Baie dankie Andrea
See product
South Africa
Eks n jong seun ek is hardwerkend ek is bereid om te leer en ek leer ook vinnig ek soek enige staal werk waar ek met my hande kan werk in potchefstroom verkieslik asb as iemand my kan help kontak my asb
See product
South Africa
Heil die Leser Ek is dringend opsoek na werk in Malmesbury omgewing, Man EN Vrou Goeie verwysings, as U werk kan aanbied asb kontak ons, Bestuurder en produksie, retail, store , recieving Ek dank U
See product
South Africa
ek is baie dringend op soek na 2 kaartjies vir Afr.is groot vertoning by GRand West Casino! groot asb! kontak  
See product
South Africa
Ek is n 56 jarige blanke man persoon wat dringend werk soek as n opsigter  of toesighouer werk,selfs om iemand se plaas op te pas.Ek het 22jr gewerk as treindrywer en vir die laaste 16 jr my eie tuindienste bedryf.
See product
De Aar (Northern Cape)
Hi, ek is dringend op soek na 2x Afrikaans is groot kaartjies by Grand West Vrydagaand () Grooooot asb!!!!
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.