DRINGEND OPSOEK NA DEELTYDSE WERK IN SOUTH AFRICA
Ek is 'n student wat deeltyds studeer met Au Pair ondervinding en is dringend opsoek na enige deeltydse werk in Pretoria Oos. Ek is bereid om nuwe geleenthede aan te vat en ondervinding op te doen en is ook bereid om nuwe dinge te leer.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 4,00
R 4,00
Contact
CONTACT