VLAK VARK GAT (BOS KROEG, KAMPERING, RESTURANT, GASTE HUIS, IN SOUTH AFRICA
Vir al jou funksies, troues, verjaardag of sommer net lekker kuier kom geniet jou dag/aand/naweek saam met ons by VLAKVARKGAT. As jy net wil kamp in jou tent, oorslaap in jou Karavaan of slaap in die gaste huis vir n naweek of na 'n lekker kuier. Ons doen alles van 'n braai tot spitbraai van Kerrie afval tot 3 gang maaltyd. Kontak ons op vir meer besonderhede.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT