-
loading
Ads with pictures

Een vir lize


Top sales list een vir lize

South Africa
  EEN VIR MY - Lize Swart Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Heelwat verweer met skeurtjies aan stofomslag. Boek binne skoon en netjies. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
R 15
See product
South Africa (All cities)
 Johnita le Roux - Een vir die Wolfskof       Een vir die Wolfskof  van Johnita le Roux is ‘n pakkende roman waarin ‘n vroueskrywer inbeweeg in die manlike domein. Die wêreld van die plaas en veral die soldaat word hier oopgemaak. Die roman speel in 1995 af en ‘n soldaat uit die Ou-Suid-Afrika beleef ‘n ernstige depressie. Sy vrou besoek ‘n terapeut en die effek van sy gemoedstoestand word op ‘n openhartige wyse beskryf. Hy is onder andere impotent en die effek hiervan op sy vrou en homself word uiters aangrypend beskryf.  Ook roep die verteller hulle vorige lewe in herinnering en hoe alles verander het. Die lot van die wit man word dus hier vanuit die perspektief van ‘n vrou (‘n baie vernuftige strategie) onder die loep geneem.  Die ervaring van die eens magtige patriarg as ‘n nou impotente (op fisiese en geestelike vlak) is waarskynlik een van die belangrikste temas van hierdie roman. En dit kry natuurlik ‘n ekstra dimensie omdat ‘n vrou hieraan stem gee. Soos wat Marlene van Niekerk inbeweeg in die domein van die plaasroman in  Agaat, skryf Le Roux oor veeboere en droogte. Dit gaan hier om die soeke na water wat natuurlik ook geestelike energie impliseer. Die letterlike reis word ook ‘n geestelike soeke of reis wat met primordiale krag gelaai word. Ook is die tema van die plaas ‘n hoogs emosionele onderwerp; nes die indertydse grensoorlog en in Dine van Zyl se  Slagoffers   is daar eweneens ‘n vars blik gegee op hierdie oorlog.
R 35
See product
South Africa
Goeie toestand - hardeband met Stofomslag in goeie toestand
R 140
See product
South Africa (All cities)
Price: 240.00Edition: First editionDate published: 1964Publishers: Human & RousseauCondition: Dust jacket with scuff marks to the edges of the cover and spine — now covered in a protective plastic sleeve. Hardcover also shows scuff marks to the corners. Minor foxing on the end-papers. Otherwise internally clean tightly bound.
R 240
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Een, twee, drie is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf. Features Summary Een, twee, drie is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem.. Author Pearson Publisher Pearson Education South Africa Release date 20130301 Pages 32 ISBN 1-77578-525-4 ISBN 13 978-1-77578-525-5
R 62
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6). Features Summary Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Author Fanie Viljoen Publisher Best Books Release date 20120801 Pages 48 ISBN 1-77002-905-2 ISBN 13 978-1-77002-905-7
R 155
See product
South Africa (All cities)
 3 Boekies vir een prys! 1) "Weer" Voetap se Sportploeg - Voetap van der Westhuizen 2) Hallo Charles, Spiekeries gesels - Gerhard Viviers 3) Ek like Mike - Lou Henning & Andries Botha. Al die boekies sagteband, in goeie kondisie. POSGELD: R75.00 S.A.P.O.
R 75
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Afrikaner. 5 x Tydskrifte & 1 Koerant. Almal vir een prys. for R200.00
R 200
See product
South Africa (All cities)
Buy Napkin Folding & Stylvolle Servette. Albei boeke vir een prys. for R90.00
R 90
See product
South Africa (All cities)
Buy 11 x Klassieke Ou Afrikaanse boeke - Almal vir een prys! for R100.00
R 100
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days Daar is liefde in die lug — maar wat beteken dit vir Greg Heffley? 'n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om 'n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy drobek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis 'n skrale troos. Dan kry Greg 'n dansmaat danksy 'n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en 'n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie… Features Summary Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind... Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Puffin Release date 20170503 Pages 224 ISBN 1-4859-0014-X ISBN 13 978-1-4859-0014-6
See product
South Africa (All cities)
 Elegie vir n onbekende - Margaret Bakkes - Tafelberg - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand, een naam.  
R 75
See product
South Africa (All cities)
T.V.S.V. 1905-1955 - Gedenkboek vir die Transvaalse Vroue-sendingvereniging (1955). A5, hardeband, 104 bls. Buiteblad redelik verweer maar in een stuk. Inskripsie voor in boek. Boek binne in goeie toestand.
R 100
See product
South Africa
Subtitle: Gedigte Author: Andries Bezuidenhout With Author's Inscription Publisher: Protea Boekhuis (2014) ISBN-10: 148530072X ISBN-13: 9781485300724 Condition: Very good, minor dents to the corners and edges of the spine else a very good clean copy. Binding: Softcover Pages: 77 Dimensions: 21.2 x 13.7 x 0.7 cm +++ Author: (With Author's Inscription) +++ In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers ("Kombuiskomplot"). In die gedig "Muizenberg, renovator's dream" word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die "ewige ritme van bou en verval", daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in "You'll always find me in the kitchen at parties" aanvoer: "Die geskiedenis, liewe vriende, word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet: In kombuise Click on the image to read the inscription.
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers (“Kombuiskomplot”). In die gedig “Muizenberg, renovator's dream” word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die “ewige ritme van bou en verval”, daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in “You'll always find me in the kitchen at parties” aanvoer: “Die geskiedenis, liewe vriende,/word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet:/In kombuise word dit opgekook.” Features Summary In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Author Andries Bezuidenhout (Author), Andries Bezuidenhout (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140301 Pages 77 ISBN 1-4853-0072-X ISBN 13 978-1-4853-0072-4
R 143
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.