Een staf om
Top sales list een staf om
South Africa
Author(s): various - AA Spijkerboer, DB van der Waals, HW de Knijff, MGL den Boer and P Hijmans Title: Een Staf om te Gaan - vijf hervormden over het belijden ISBN: 90 259 40 33 1 Publisher/place: Uitgeverij Ten Have, The Netherlands This Edition: first Year of Publication: 1973 Binding: paperback Number of pages: 106 Weight: 160g Condition: Very good Please see pictures, as these form part of the description.
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Een, twee, drie is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf. Features Summary Een, twee, drie is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem.. Author Pearson Publisher Pearson Education South Africa Release date 20130301 Pages 32 ISBN 1-77578-525-4 ISBN 13 978-1-77578-525-5
R 62
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarn. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal aangeval en beroof. En tog oorleef hulle dit. Een nag en 'n bietjie is 'n boek wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in die land: dit laat jou laat jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land. Features Summary Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarna. Een weeksaand is Margaretha en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal aangeval en beroof. En tog het hulle albei die nag oorleef... Author Hester Kruger Publisher Human & Rousseau Release date 20161004 Pages 190 ISBN 0-7981-7415-3 ISBN 13 978-0-7981-7415-2
R 189
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days Daar is liefde in die lug — maar wat beteken dit vir Greg Heffley? 'n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om 'n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy drobek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis 'n skrale troos. Dan kry Greg 'n dansmaat danksy 'n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en 'n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie… Features Summary Daar is liefde in die lug maar wat beteken dit vir Greg Heffley? n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om n dansmaat te vind... Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Puffin Release date 20170503 Pages 224 ISBN 1-4859-0014-X ISBN 13 978-1-4859-0014-6
See product
South Africa (All cities)
Johnita le Roux - Een vir die Wolfskof Een vir die Wolfskof van Johnita le Roux is ‘n pakkende roman waarin ‘n vroueskrywer inbeweeg in die manlike domein. Die wêreld van die plaas en veral die soldaat word hier oopgemaak. Die roman speel in 1995 af en ‘n soldaat uit die Ou-Suid-Afrika beleef ‘n ernstige depressie. Sy vrou besoek ‘n terapeut en die effek van sy gemoedstoestand word op ‘n openhartige wyse beskryf. Hy is onder andere impotent en die effek hiervan op sy vrou en homself word uiters aangrypend beskryf. Ook roep die verteller hulle vorige lewe in herinnering en hoe alles verander het. Die lot van die wit man word dus hier vanuit die perspektief van ‘n vrou (‘n baie vernuftige strategie) onder die loep geneem. Die ervaring van die eens magtige patriarg as ‘n nou impotente (op fisiese en geestelike vlak) is waarskynlik een van die belangrikste temas van hierdie roman. En dit kry natuurlik ‘n ekstra dimensie omdat ‘n vrou hieraan stem gee. Soos wat Marlene van Niekerk inbeweeg in die domein van die plaasroman in Agaat, skryf Le Roux oor veeboere en droogte. Dit gaan hier om die soeke na water wat natuurlik ook geestelike energie impliseer. Die letterlike reis word ook ‘n geestelike soeke of reis wat met primordiale krag gelaai word. Ook is die tema van die plaas ‘n hoogs emosionele onderwerp; nes die indertydse grensoorlog en in Dine van Zyl se Slagoffers is daar eweneens ‘n vars blik gegee op hierdie oorlog.
R 35
See product
South Africa (All cities)
Hierdie boek is nog in 'n baie goeie toestand. >>> Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal beroof en ontvoer. Wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef. ¿ Een nag en ’n bietjie is gebaseer op ware gebeure. Dit is ’n verhaal wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in Suid-Afrika. Dit is ’n hartverskeurende boek, en aangrypend. Maar tog laat dit jou jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land. *N.B.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 70
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Dit is die sewentigerjare. Nelle Dreyer is negentien jaar oud en bly in die Kaap. Nadat sy as Maties se sjampanjenooientjie gekroon is, droom sy net van een ding: om topmodel in Europa te wees. Sy sou gou uitvind dat dit nie maklik is nie. Sy neem die leser terug na haar kinderjare, haar jongmeisiejare, die verlies van haar maagdelikheid en die kort, uitbundige studentelewe wat sy gehad het voor daar deure oopgegaan het oorsee. Uiteindelik is dit 'n bitter eerlike werk. Nelle was jonk in die dae van die sogenaamde seksrevolusie, en sy het daardie vryheid ten volle omarm. Maar, seksuele vryheid het gevolge en die manuskrip is ook ontsettend eerlik oor die hartseer tye wat Nelle beleef het. Voorbladnooi is haar storie, met die mooi, met die hartseer. Features Summary In hierdie outobiografie vertel Nelle hoe 'n gewone Afrikaanse sjampanjenooientjie die internasionale modelwerk betree het. Van die beste fotograwe ter wêreld het haar afgeneem en haar lyf het al superontwerpers se klere ten toon gestel. Author Nelle Dreyer Publisher Protea Boekhuis Release date 20110905 Pages 399 ISBN 1-86919-505-1 ISBN 13 978-1-86919-505-2
R 186
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot 'n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto's van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag 'n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het. Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: "dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig". Die biografie probeer om lig te werp op di teenstrydigheid - hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Dit is 'n biografie van 'n man, maar terselfdertyd ook van 'n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Di groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word. Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het. Features Summary Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan... Author Lindie Koorts Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20140227 Pages 492 ISBN 0-624-05585-X ISBN 13 978-0-624-05585-3
R 361
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland, begin misterieuse dinge gebeur
Het die boelies enigiets te doen met die geheimsinnige huis op die krans? Wat sal gebeur as een van die Otters ontvoer word? Sal die Otterfluit hulle kan help om mekaar weer op te spoor? Die Otters en die huis op die krans is die vierde aksie-belaaide boek in die Otter. Ons weet teen hierdie tyd dat die seuns maar net nie kan help om in die moeilikheid te kom nie, maar sal hulle hulself hierdie keer weer daar uit kan kry? Features Summary Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland... Author Cor Dirks Publisher Protea Boekhuis Release date 20100811 Pages 144 ISBN 1-86919-403-9 ISBN 13 978-1-86919-403-1
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 18 working days Die Grootboeke stel die leerders bekend aan 'n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om 'n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar 'n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 3-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema Meer oor myself in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word. Features Summary Die Grootboeke stel die leerders bekend aan 'n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om 'n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Human & Rousseau Release date 20140831 Pages 16 ISBN 1-77589-429-0 ISBN 13 978-1-77589-429-2
R 190
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Grootboeke stel die leerders bekend aan 'n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om 'n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar 'n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 3-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema Meer oor myself in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word. Features Summary Die Grootboeke stel die leerders bekend aan 'n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om 'n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Author Mart Meij (Author), Lee-Ann Lamb (Author) Publisher Best Books Release date 20140831 Pages 16 ISBN 1-77589-430-4 ISBN 13 978-1-77589-430-8
R 190
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Grootboeke stel die leerders bekend aan 'n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om 'n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar 'n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 3-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema Meer oor myself in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word. Features Summary Die Grootboeke stel die leerders bekend aan 'n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om 'n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Human & Rousseau Release date 20140831 Pages 16 ISBN 1-77589-428-2 ISBN 13 978-1-77589-428-5
R 190
See product
South Africa (All cities)
Trompie die soet seun - Topsy Smith - 2008 - Sagteband, boodskap, verder mooi skoon. Dit is Trompie se laaste kwartaal op laerskool en hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein besluit dit het tyd geword om goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos wat dit klink nie! Sy een goedbedoelde poging na die ander loop skeef en Trompie moet leer om baie mooi verskoning te vra. Dan is daar ´n ongeluk en hy beland in die hospitaal. Sy ouers stuur hom Durban toe om by sy pa se suster te gaan aansterk en die treinrit soontoe is ´n groot avontuur. Hy is so bly om by die see te wees dat hy in die groot stad verdwaal, maar uiteindelik kom hy darem by sy tannie uit. Wanneer hy terug in Kwaggaberg aanland, moet hy sy leierskap onder die seuns in ´n tweegeveg met ´n nuwe leerder bewys en Trompie leer om die hand van vriendskap na ´n vyand uit te reik.
R 55
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours 'n Lekker lawwe, lawaaierige, holderstebolder kleuterboek oor een van die onweer-staanbaarste dinge op aarde 'n knoppie wat smeek om gedruk te word! Features Summary 'n Lekker lawwe, lawaaierige, holderstebolder kleuterboek oor een van die onweer-staanbaarste dinge op aarde 'n knoppie wat smeek om gedruk te word! Author Jaco Jacobs (Author), Chris Venter (Author) Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20150526 Pages 32 ISBN 0-7993-6718-4 ISBN 13 978-0-7993-6718-8
R 112
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom. So te se elke bespreking is uit presies die teenoorgestelde siening vertolk. Een van die mees omstrede onderwerpe was die Groot Trek, die Boere se eksodus uit die Kaapkolonie in 1838. Skrywers oor die onderwerp het tradisioneel die gebeure nie net uit die perspektief van "wit geskiedenis" benader nie, maar hoofsaaklik uit die van "Afrikanergeskiedenis". Dit is nog altyd gesien as `n "Afrikanergebeurtenis", maar dit was allermins. Die Groot Trek en die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het, het elke deel van die samelewing betrek - Zulu, Sotho, Ndebele, Xhosa, Khoisan, Khoikhoi, Bruin, Brits, Engelssprekende Suid-Afrikaner en Boer - en dit is tyd om die trek in daardie lig, in die konteks van `n onbevooroordeelde, moderne Suid-Afrika, uit te beeld. Soos wat gewoonlik die geval is in geskiedenis, hou al die gebeure verband met mekaar. Dit is onmoontlik om die Groot Trek te skei van gebeure wat terugstrek tot by die Portugese ontdekkingsreisigers, aangesien daardie vroee verwikkelinge die agtergrond geskep het vir die redes vir die Groot Trek. Die meeste skrywers het op die trek self gefokus terwyl Binckes `n bree benadering gevolg het wat die impak van die vroeere wit invalle en migrasies - Portugees, Hollands, Frans en Brits - op suidelike Afrika bestudeer. So kan die trek en die oorsake daarvan beter verstaan word. Waar moontlik het Binckes die weergawes van ooggetuies gebruik en dit bevestig met die perspektiewe van vooraanstaande geskiedkundiges. Die eindproduk is `n objektiewe en omvattende rekord van een van die seminale gebeure in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Hierdie boek toon dat die Afrikaner `n belangrike rolspeler in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is, was en altyd sal wees - maar dit beeld die Afrikaner ook uit as deel van `n groter prentjie. Die skrywer distansieer hom van die karakters wat die afgelope twee eeue as edel gestereotipeer is en beeld hulle lewensgetrou uit: wonderlike, heldhaftige mense met menslike gevoelens, sterk punte en tekortkominge. Features Summary In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom... Author Robin Binckes (Author), Adri Kotze (Author) Publisher 30 Degrees South Publishers Release date 20141001 Pages 559 ISBN 1-928211-27-5 ISBN 13 978-1-928211-27-3
See product
-
Next →