COR DIRKS - 3 BOEKE. IN SOUTH AFRICA
3 x COR DIRKS BOEKE, ALMAL VIR EEN PRYS! 1) MOORD WEK MOORD, 1950 2) AS DIE GALG DREIG - 1946 3) AREND VAN AS - GEEN DRUK DATUM Die eerste 2 boeke is in baie goeie kondisie, met slegs ligte rak-verweer en klein skeurtjies, die laaste boek se jas het heelwat verweer, en van die skeurtjies is met kleefband herstel. Van die boeke het boekwinkel stempels in, asook vorige eienaar name. Posgeld: R100.00 Postnet / R65.00 Paxi / R75.00 SAPO
4.00/5
1 reviews
Price:
R 150,00
R 150,00
Contact
CONTACT