-
loading
Ads with pictures

Een oud


Top sales list een oud

Middelburg (Mpumalanga)
Brama Palaminos hen en haan. 1 en half jaar oud. Kontak my op whatsupp 820 - show phone -
See product
South Africa
een swart reun miniatuur franse poedel twee keer inenting gehad 11weke oud soek dringend huis vir hom r
See product
South Africa
Dis met groot hartseer dat ek my 2 Pekingese na nuwe huise moet stuur. ons trek die naweek ek kan nie hulle saam neem nie. Mia is die swart een sy is 6 jaar oud & Peper is die Briun een 4 jaar oud. Ek teel tans met hulle Kontak my Hannelie
R 2.000
See product
Kempton Park (Gauteng)
Husky female 1 jaar oud een bruin oog een blou oog vetchecked sal pic stuur as U belangstel sy is opreg
See product
South Africa
Ek het 2 liefdevolle, spelerige, op en wakker Bassett Hounds wat n nuwe huis soek. Hulle is great met kinders. Hulle is boeties en elk 3 jaar oud. Ons moet ongelukkag trek en kan hulle nie saam vat nie. Ek vra R1000 vir hul altwee saam. Jack is die ligter een en Snoopy die donkerder een.
R 1.000
See product
Witbank (Mpumalanga)
Pragtige opregte Husky teef 9 weke oud. Een Blou en een groen oog. Ingeënt en ontwurm. R3500.00 kontak 0813935013 Beautiful Female Husky 9 weeks old, one blue and one green eye. Vaccinated and dewormed. R3500. Contact 0813935013
R 3.500
See product
Brits (North West)
Beskikbaar in Brits: 2 spog Jersey koeie altwee in laktasie. 1 is dragtig en gee tans ±4liter, ander een gee 10liter met gemak. Altwee in geweeg op 423kg 1 is 7 jaar + oud. Haar uier is te laag vir melkmasjien. R8700 Ander 1 is ± 6 jaar oud en tans dragtig. R8700 Hartwater gebied. Trig en bm skoon. Kontak 832 - show phone -
See product
Kareedouw (Eastern Cape)
Ons het broiler kuikens beskikbaar en silkie en sussex kuikens. Broilers R60 elk. 5 swart silkies @R35 elk(+- 3-4 weke oud) Een swart silkie R85 (+- 13-14 weke oud) Drie buff/light Sussex vir R35 elk Laat weet as jy belangstel. Kontak my gerus by 0761752707 of 0826164075 Ons is in Joubertina Oos Kaap geleë.
R 1
See product
Pretoria (Gauteng)
Hansboklammers x 8 dis appelbok tipe 4x ram en 4x ooie omtrent 3 weke oud,R350 elk om almal te vat,kry een gratis.skakel ..
R 350
See product
Pretoria (Gauteng)
Hans boklammers omtrent 3 weke oud, 4 ramme en 4 ooie. Appelbok tipe. R350 elk om almal te neem, kry een gratis. Kontak Willem:
See product
South Africa
i am seeking calves, between the age of 3 days- one week old. is opsoek na kalwers tussen die ouderdom van 3 dae - een week oud. any b...
See product
Delmas (Mpumalanga)
sy naam is Sky hy is 5 jaar oud hy is 14.1H baie mooi houding Een van my beste perde hy ry met halter sonder saal kan ook met saal en toom gery word ek ry hom sonder toom want hy is so mooi geleerd
R 14
See product
South Africa
Ek het 3 pragtige puppies wat reg is vir hulle nuwe huisie, hulle is 9 weke oud, klaar ingeënt en ontwurm, en geregistreer, ek het een tradisional wyfie R en twee pragtige biewer mannetjies, R , mamma en pappa weeg 2.5 kg.
R 3.000
See product
South Africa
MINIATUUR LANGHAAR WORSHONDJIE. EEN TEEFIE. EERSTE INENTING EN ONTWURMING IS INGESLUIT MET VEARTS BOEKIE EN STARTERPACK MET KOSSIES. SY IS PRAGTIG. SY IS 7 WEEKIES OUD. VIR NAVRAE KONTAK RUAAN
R 4.800
See product
Bloemfontein (Free State)
Pragtige miniatuur Yorkies 2 en een poketsize 1 hy is 3000 hulle is nou 2 weke oud sal begin August reg wees en sal ontwurm en geent word
See product
South Africa
Eks opsoek na n nuwe huis vir peanut. Hy is amper drie maande oud en was groot gemaak met n bottel van een weekie af. Gratis" solank hy iemand kry wat hom mooi sal oppas en baie liefde sal gee
R 1
See product
South Africa
Ek het een chocolate kortbeen worsie, sy is baie spelerig en liefdevol. Sy is sacbr geregesteerd, ingeent, en ontwurm. Sy is nou 10 weke oud
R 1.500
See product
Kimberley (Northern Cape)
Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
See product
South Africa
Labrador hondjies 20 weke oud. Ingeent en ontwurm by n veearts (veearts boekie ingesluit) 3 tefies Baie liefdevolle hondjies. Neem een asb. Hulle begin geheg raak ons. Watsapp: Jannie: 076 731 5010
R 800
See product
Springs (Gauteng)
Opregte jack Russell s. Twee reuns en een teef beskikbaar ses weke oud
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Ek het 2 bosten terriers 2 reuntjies 1500 vir een hul is nou 9weeke oud
See product
Pretoria (Gauteng)
Het twee dorper Ramme 16 maande oud een is n hameltjie. Vra 2000 stuk.
See product
Worcester (Western Cape)
Pragtige miniatuur worsies 3 korthaar reuntjies en een langhaar reun gebore 21/09/2019 hulle is reeds ontwurm, ingespuit en gefrontline. Hulle is amper 8 weke oud, gereed om na hulle nuwe huis toe te gaan.Vir meer inligting kontak my by 0839546785
R 3.500
See product
Kirkwood (Eastern Cape)
36 swart kop dorpers. Daar is een 4 dae oud lammetjie in die groep.
R 50.000
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
3 mooi bulle baie goeie kondisie.boran x bonsmara.weeg tussen 180 - 200 kg 2 bulle 7 mnde oud r7000 elk.een 8 maande r7500 indien belangstel kontak gerus.net ernstige kopers asb.moet self kom afhaal.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.