DIE WATERS VAN TORINGBERG - F A VENTER / MARIUS DE JONGH IN SOUTH AFRICA
1971 spesiale uitgawe met 164 bladsye. Hardeband met stofjas baie mooi toestand, maar met biblioteek kaarte en stempels binne. Koffietafel grootte boek. R60 posgeld in SA. Marius de Jong is een van die skrywersname van F A Venter, meer bekend vir sy boeke Offerland, Geknelde land, Gelofteland en Bedoelde land. Op die een foto hierby aangeheg, verduidelik Wiets Beukes in sy boek: Boekewereld - Die Nasionale Pers in die Uitgewersbedryf tot 1990 die volgende: Venter het na 1959 een vanTafelberg se produktiefste skrywers gebly. Hy het meer titels onder skuilname gepubliseer as onder sy eie naam. Skuilname soos Rene Stegmann, Meiring Fouche en Marius de Jongh......
4.00/5
1 reviews
Price:
R 150,00
R 150,00
Contact
CONTACT