-
loading
Ads with pictures

Skoon en


Top sales list skoon en

South Africa (All cities)
 Vechten en Vluchten van Beyers en Kemp Bokant de Wet - J.F. Naude - Geen gedrukte datum, wel geteken en gedateer op 20/08/15 - Hardeband steeds in baie mooi skoon en stewige toestand.    
R 545
See product
South Africa
  Die Nasionale Party, Sy Opkoms en Oorwinning, Kaapland se Aandeel - Jan J. van Rooyen - 1956 - swart en wit foto's - Hardeband steeds in mooi, skoon en stewige toestand.      
R 75
See product
South Africa
Die President en Ek, Herinneringe van Magdalena Eloff soos vertel aan Gezina du Plessis - Tafelberg - 1971, eerste druk - 102pp, swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag in mooi toestand - Intern skoon en stewig gebind.    
R 65
See product
South Africa (All cities)
Die Goue Blaar 'n Oorsig oor die tabakbedryf en tabakkultuur in Suid-Afrika - Die Tabakbeheerraad -149pp, volkleur en swart & wit foto's - Hardeband met stofomslag in mooi toestand - Intern: oud-biblioteekboek steeds skoon en stewig gebind.    
R 65
See product
South Africa (All cities)
  Die Nasionale Party, Sy Opkoms en Oorwinning, Kaapland se Aandeel - Jan J. van Rooyen - 1956 - swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag steeds in mooi, skoon en stewige toestand.      
R 95
See product
South Africa
  Annique Theron. Manna: My verhaal van rooibostee en wonderwerke - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.  
See product
South Africa
 Streeksname in Suid-Afrika en Suidwes - P.E. Raper - Naamreeks 1 - 1972 - 195pp - Hardeband met stofomslag goeie toestand - Intern: baie mooi, skoon en stewige oud-biblioteekboek.  
See product
South Africa (All cities)
Prys: R600.00Uitgawe: Eerste UitgaweUitgegee: 1973Uitgewer: HAUMKondisie: Hardeblad in 'n goeie toestand, met geringe skaafmerke ("shelf wear") op die rande van die omslag. Oorspronklike koopprys, in pen, en 'n klein verbruiningskolletjie op die eerste bladsy. Andersins is die bladsye in 'n baie goeie toestand - skoon en stewig gebind.
R 600
See product
South Africa (All cities)
 Carel Boshoff en sy Afrikanerdenke - Koos Kemp - 1984 - Sagteband in baie mooi, skoon en stewige toestand.
R 175
See product
South Africa (All cities)
 Die skoon grapboek - Kerneels Breytenbach - Human & Rousseau - 2001 - Sagteband. In 2001 het Kerneels se humorsin aanleiding gegee tot die publikasie van  Die skoon grapboek. Oor die grappe in die boeke sê hy dat min van die grappe oorspronklik genoem kan word. “Of dit nou op die internet of papier is, daar is min grappe wat nie baard het nie. Grappe wat oor Stalin vertel is, word deesdae oor George W Bush en Tony Blair vertel. Koos van der Merwe en Mike Schutte het ’n Ierse neef genaamd Paddy. Ek het die meeste van hulle verplaas na ’n landelike omgewing in Mpumalanga. Hopelik sal baie daarvan vir ons lesers onbekend wees.” (Uit ’n inligtingstuk van die uitgewers.) Hy is trots op die feit dat al die grappe, ofskoon baie van hulle in kroeë afspeel, aan jou ouderling of dominee vertel sal kan word tydens die volgende huisbesoek.
R 65
See product
South Africa
2 Hardebande. Albei eerste uitgawes, eerste druk 1990. Leierstryd in goeie toestand. Stewige binding en skoon binne. Uitgegee met 270 bladsye en s/w foto's. Broedertwis se stofomslag is in swak toestand. Die boek het rakskaafmerke aan die voor- en agterblad, veral aan die onderkant. Daar is 'n klein plakker op die voorste skutbladsy. Die binding is stewig en teksgedeelte is skoon. Uitgegee met 200 bladsye. Posgeld in RSA = R55.00
See product
South Africa
  Free Postage Within SA for Orders Over R900! Hardeband. 1983, e erste uitgawe.   Human & Rousseau. 171 bladsye. In liefde en trou: die lewe van president M.T. Steyn en mevrou Tibbie Steyn met 'n keuse uit hulle korrespondensie. Stofomslag het skeurtjies, maar binnekant skoon, stewig gebind en in goeie algehele toestand. Additional photos on request. Please ask any questions before placing your order. Africana / Afrikaans / Afrikaners / Bloemfontain / Louis Botha / Onze Rust / Transvaal / Vrystaat / 1854-1900 / Biographical / Presidents & Heads of State / Free State / South Africa / Suid-Afrika / History / Geskiedenis / Presidents' spouses / South African War, 1899-1902 / Staatsmanne   Grading Scale: Many more books on sale, click here to browse!
R 165
See product
South Africa
Rooi:Sketse en essays- Andre P. Brink, Hennie Aucamp, Jan Rabie, Freda Linde, Uys Krige-JM-1982-Tweede hersiene uitgawe-Hardeband met stofomslag-Baie mooi, skoon, stewig en in goeie toestand.  
See product
South Africa (All cities)
Free Postage Within SA for Orders Over R900! Sagteband. Eerste uitgawe, Eerste druk, 2007. Carpe Diem Media. 286 bladsye. Buiteblaaie effens rakverweer, maar binnekant skoon, stewig gebind en in baie goeie algehele toestand. Additional photos on request. Please ask any questions before placing your order. Afrikaans / Biografie / Biography / Suid-Afrikaans / South African Grading Scale: Many more books on sale, click here to browse!
R 83
See product
South Africa (All cities)
 De Hugenoten Hun Lijden en Strijden - Deel een - P. Vergers - geen datum - Rakverweer - skoon.  
R 1.000
See product
South Africa (All cities)
Sagteband. Binding is stewig en skoon binne. Eerste uitgawe 2017 met 342 bladsye. Opsomming van inhoud op bladsy voor titelblad. Posgeld in RSA = R55.00.  
R 80
See product
South Africa
Oom Kootjie Emmer-Andre P. Brink- Buren-uitgewers-1973-Eerste uitgawe-Hardeband met stofomslag. Intern: skoon en stewig gebind. Baie mooi, skoon en stewige toestand. Oom Kootjie Emmer is Lykbesorger en Nagwadrywer op Witgatworteldraai. Humoristiese anekdotes oor Oom Kootjie en sy dorp se mense: Dominee Dooieweerdt en Miss Libbie Plesie, oom Sagrys Noodskoot en oom Poepies Pontak, Koekie Rautenbach en Tolletjies Fourie, sersant Gryp-en-Ryp Koesee en die Weduwee Oop-en-toe, noem maar op. Maar dit bly in die eerste plek die verhaal van oom Kootjie self, van sy sloerstaking en sy geheime wapen, sy Uitwaartse Beweging en sy Volksfees. Hoe hy uiteindelik burgemeester word en vooruitgang bewerkstellig.  
See product
South Africa (All cities)
 Die Judasbok - Dalene Matthee - 1986 - Human & Rousseau - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand. Die Judasbok is Dalene Matthee se eerste boek. Hiermee het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig; en dié bundel verhale het haar ná aan haar hart gelê, want vyf-en-twintig jaar se gevoelens en ervarings, bepeinsing en besinning lê hierin opgesluit. "As ek uit die skool is, gaan ek... boeke skryf," sê een van haar karakters in Die Judasbok. "En ek sal bekend word." Met hierdie bundel verhale en haar romans Kringe in 'n bos, Fiela se kind, Moerbeibos en Toorbos het Dalene Matthee in 'n ommesientjie méér as bekend geword - sy was een van die gewildste skrywers in Afrikaans.
R 75
See product
South Africa (All cities)
Vroue Na Aan My Hart – Hannes van Wyk - Human & Rousseau - 2016 - Sagteband in mooi, skoon en stewigetoestand.  As akteur en aanbieder van die TV-geselsprogram Kwêla het Hannes van Wyk al met talle besondere vroue te doen gehad. In hierdie boek vertel hy ons van veertig vroue wat hom na aan die hart lê en wat ‘n sterk invloed in sy lewe gehad het. Verreweg die meeste van hulle is of was in die vermaaklikheidsbedryf; trouens, as die vertellings nie so warm en persoonlik was nie, sou mens dit as ‘n gids tot SA vermaaklikheidsterre kon beskou! En tog is dit ‘n hartsboek, ‘n gesellige, lekkerlees-boek. Van divas en drama queens tot dromers, familie en vriendinne, wys hy op hoeveel verskillende maniere ‘n vrou andere se lewe kan verryk.
R 85
See product
South Africa (All cities)
 'n Vurk in die Pad - Andre P. Brink - Human & Rousseau - 2009 - Hardeband met stofomslag in baie mooi, skoon en stewige toestand. Hierdie memoir is, soos André P Brink dit self stel, ’n reaksie op “’n behoefte … om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het…” Die memoir gee die leser ’n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidsweë gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe. 
R 255
See product
South Africa
 Die beste van Bizzie Lizzie - Lizz Meiring rubrieke - Queillerie - 2010 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Lizz Meiring het sekerlik geen bekendstelling nodig nie. Haar rubrieke verskyn al sedert 2004 in Rooi Rose en is steeds besonder gewild by lesers. In hierdie bundel bring sy die beste van haar Bizzie Lizzie-rubrieke byeen. In outentieke Lizz-styl vertel sy van haar gesukkel omdat sy so kort is, haar onvermoe om te bestuur, wat sy dink van Krismis en familiebyeenkomste, ma's en kinderpartytjies, inkopies, die organiese beweging - en veel meer. 
See product
South Africa
 Hoor! Hoor! Hansard Honderd jaar debat 1910-2010 - At van Wyk - Tafelberg - 2010 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Suid-Afrika is by uitstek die land van die onvoorspelbare. Min mense sou kon dink dat agt jaar ná die verpletterende nederlaag van die Boere-republieke in die Anglo-Boereoorlog die Afrikaners as die politieke oorwinnaars die Unie van Suid-Afrika sou binnegaan. Of dat die heeltemal wit parlement, wat op 31 Oktober 1910 die eerste keer vergader het, al hoe meer inklusief sou word, en ’n Hansard sou hê wat, ongeag die groot regimeverandering van 1994, deurlopend tot vandag sou verskyn. Of dat die parlement, wat die eerste 70 jaar van sy bestaan alles moontlik sou doen om die wit mense en wit belange te beveilig, die toneel sou word van die sluipmoord van ’n eerste minister. Ewe onvoorspelbaar sowat 25 jaar terug, was dat daar teen 2010 geen bestek geneem sou word van ’n eeu se voortgesette groei en ontwikkeling van die ekonomie, infrastruktuur, lettere, kunste en sport nie.
See product
South Africa (All cities)
 Die Uitgespoeldes - Dalene Matthee - 2005, eerste uitgawe - Penguin - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand. Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy. Dalene Matthee se heel laaste roman bied 'n historiese verhaal uit die 1950's met 'n besondere bekoring. Soos haar vorige trefferromans verbeeld dit weergaloos die mistieke verbondenheid tussen mense wat op die onsêbare vlak lê. 
R 85
See product
South Africa
SEWE SONDES, NEE MEER Verhale en essays oor dood en ander sondes- Hennie Aucamp. Human& Rousseau-Uitgewers. Sagteband in uitstekende toestand. Mooi, skoon en stewig.
See product
South Africa (All cities)
 Suid-Afrikaanse Kruiegids - Barbara Hey - Struik - 1994 - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand. DIEGENE wat nog nooit verder as dink gevorder het om 'n eie kruietuin te begin nie, sal waarskynlik onmiddellik tot aksie oorgaan wanneer hulle Barbara Hey se nuutste kruiegids onder oë kry. Die Suid-Afrikaanse Kruiegids is nie net mooi uitgegee nie, maar is ook 'n praktiese gids wat in verstaanbare taal vertel en wys hoe om meer as tagtig kruiesoorte te kweek én hoe om dit te gebruik.
R 65
See product
South Africa (All cities)
  n Toevlug in die Weste - Leon Rousseau - Rubicon - 1993 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Leon begewe hom in 1992 met sy ’n Toevlug in die Weste op die gebied van die politiek. Hierin raak hy ’n teer snaar by baie Suid-Afrikaners aan, veral met die 1994-verkiesing destyds op hande: naamlik dié van ’n “billike verdeling van die land”. Leon is nie skaam om ’n Afrikaner genoem te word nie en hy was reeds vanaf die jare sestig teen die destydse apartheidsbeleid, en in ’n Toevlug in die Weste vra hy vrae oor of ’n eenheidstaat soos dit afgehandel is, wenslik is. Hy doen aan die hand dat almal met ’n Wes-Kaapse oorsprong, wat alle Afrikaanssprekendes insluit, hul heil eerder soek in een of twee outonome state in die weste van die land. (Theuns van der Westhuizen, Die Burger, 29 Maart 1994)
R 175
See product
South Africa (All cities)
Die Suiker Sleutel; Balanseer jou bloedsuiker natuurlik om siektes te klop, gewig te verloor, energie te kry en wonderlik te voel.  - Sari Harrar - Rodale - 2005 - 421pp, algemene indeks, resepte-indeks - Hardeband in besonder goeie toestand - Intern: een naam, veder baie mooi skoon en stewig gebind. Posgeld en verpakking R38.00  
R 65
See product
South Africa (All cities)
We combine postage, so do look at our other items on offer. Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. SAPO and PostNet packages Dispatched within 4 business days. PAXI and Aramex packages Dispatched within 3 business days. Condition: Good. Jozua Serfontein (Redakteur) en Gwen Fagan, Frans Smuts et al. Kaapstad, Departement van Landbou en Watervoorsiening. 1986. (ISBN: 0620094923). 141 pp. Swart/wit foto's.  Baie goeie toestand met stofomslag. Intern mooi skoon en stewig gebind.   Free and discounted shipping on bulk purchases (postal and courier) within the RSA. See shipping for details.   Please Click ---> HERE PTO Books is selling.  
R 47
See product
South Africa (All cities)
Belydenis van n bedieer- M.C. Botha-Human&Rousseau-1997-eerste uitgawe. Sagteband. Goeie toestand:mooi, skoon en stewig. M.C.Botha sny diep met hierdie nuwe bundel vernuftige verhale. Hy wys hoe bedrieglik die oenskynlik alledaagse kan wees, en hoe werklik en fantasie dikwels onlosmaaklik een is...net wanneer jy dit die minste verwag.  
R 55
See product
South Africa
  EEN VIR MY - Lize Swart Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Heelwat verweer met skeurtjies aan stofomslag. Boek binne skoon en netjies. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
R 15
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.