SUID-AFRIKAANSE KRUIEGIDS - BARBARA HEY IN SOUTH AFRICA
Suid-Afrikaanse Kruiegids - Barbara Hey - Struik - 1994 - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand. DIEGENE wat nog nooit verder as dink gevorder het om 'n eie kruietuin te begin nie, sal waarskynlik onmiddellik tot aksie oorgaan wanneer hulle Barbara Hey se nuutste kruiegids onder oë kry. Die Suid-Afrikaanse Kruiegids is nie net mooi uitgegee nie, maar is ook 'n praktiese gids wat in verstaanbare taal vertel en wys hoe om meer as tagtig kruiesoorte te kweek én hoe om dit te gebruik.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 65,00
R 65,00
Contact
CONTACT