DIE BESTE VAN BIZZIE LIZZIE - LIZZ MEIRING RUBRIEKE IN SOUTH AFRICA
Die beste van Bizzie Lizzie - Lizz Meiring rubrieke - Queillerie - 2010 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Lizz Meiring het sekerlik geen bekendstelling nodig nie. Haar rubrieke verskyn al sedert 2004 in Rooi Rose en is steeds besonder gewild by lesers. In hierdie bundel bring sy die beste van haar Bizzie Lizzie-rubrieke byeen. In outentieke Lizz-styl vertel sy van haar gesukkel omdat sy so kort is, haar onvermoe om te bestuur, wat sy dink van Krismis en familiebyeenkomste, ma's en kinderpartytjies, inkopies, die organiese beweging - en veel meer.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT