BELYDENIS VAN 'N BEDIEER - M.C. BOTHA IN SOUTH AFRICA
Belydenis van n bedieer- M.C. Botha-Human&Rousseau-1997-eerste uitgawe. Sagteband. Goeie toestand:mooi, skoon en stewig. M.C.Botha sny diep met hierdie nuwe bundel vernuftige verhale. Hy wys hoe bedrieglik die oenskynlik alledaagse kan wees, en hoe werklik en fantasie dikwels onlosmaaklik een is...net wanneer jy dit die minste verwag.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 55,00
R 55,00
Contact
CONTACT