KERK EN SEKTE: SEKTE KENMERKE - DIE RAAD VIR SEKTEWESE - IN SOUTH AFRICA
Prys: R600.00Uitgawe: Eerste UitgaweUitgegee: 1973Uitgewer: HAUMKondisie: Hardeblad in 'n goeie toestand, met geringe skaafmerke ("shelf wear") op die rande van die omslag. Oorspronklike koopprys, in pen, en 'n klein verbruiningskolletjie op die eerste bladsy. Andersins is die bladsye in 'n baie goeie toestand - skoon en stewig gebind.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 600,00
R 600,00
Contact
CONTACT