2 X ALF RIES & EBBE DOMMISSE: BROEDERTWIS EN LEIERSTRYD IN SOUTH AFRICA
2 Hardebande. Albei eerste uitgawes, eerste druk 1990. Leierstryd in goeie toestand. Stewige binding en skoon binne. Uitgegee met 270 bladsye en s/w foto's. Broedertwis se stofomslag is in swak toestand. Die boek het rakskaafmerke aan die voor- en agterblad, veral aan die onderkant. Daar is 'n klein plakker op die voorste skutbladsy. Die binding is stewig en teksgedeelte is skoon. Uitgegee met 200 bladsye. Posgeld in RSA = R55.00
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT