-
loading
Ads with pictures

Plessis met


Top sales list plessis met

South Africa
 HF Du Plessis, 1999, eerste uitgawe.  Sagteband in goeie+ toestand. Ware stories met onware name. 199 pp.   Voorblas en foto soos gewys lyk dieselfde, behalwe die "Deel 1" wat hier vertoon word.   Vorige eienaar naam doodgetrek met swart koki op binne voorblad.  Anders stewige en netjies.   Suidwes Afrika; Namibia.
See product
South Africa (All cities)
A4 grootte hardeband met 223 bladsye. R60 posgeld in SA. Nederduits Gereformeerde Kerk. 'n Woordelike verslag van die Verrigtinge, met die Uitspraak, in die Hoggeregshof Kaapstad, Desember 1931.
R 80
See product
South Africa (All cities)
Arina du Plessis deel haar resepte eie aan haar heimat, die plaas in Ceres. Daar is geregte vir elke seisoen; Wintersop, bredies en brood, vars slaaie en piekniekkos vir die warmer dae en natuurlik smullekker nageregte en heerlike gebak vir teetyd. Arina is die geliefde kosredakteur van lndbouweekblad en ken die behoeftes van die moderne man of vrou, of jy op ' n plaas in die platteland of in die stad woon. 2008 groot sagteband met 204 bladsye in mooi toestand. R65 posgeld in SA.
R 120
See product
South Africa (All cities)
2010 eerste uitgawe sagteband met 170 bladsye baie mooi. R55 posgeld in SA.
R 50
See product
South Africa (All cities)
Harde band 312 Bladsye Volledig met los kaart Goeie toestand
R 80
See product
South Africa
1981. Hardeband, 77 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.  
R 70
See product
South Africa
Die President en Ek, Herinneringe van Magdalena Eloff soos vertel aan Gezina du Plessis - Tafelberg - 1971, eerste druk - 102pp, swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag in mooi toestand - Intern skoon en stewig gebind.    
R 65
See product
South Africa (All cities)
Boek nog baie mooi maar het wel 'n netjiese geskenkboodskap binne.   >>>     “Dit was toentertyd I.D. du Plessis wat sy lesers vermaan het dat die liefde ’n duisend vorme kan aanneem en teen hierdie agtergrond probeer ’n mens ’n verteenwoordigende keuse doen van iets wat moontlik die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte genoem kan word,” sê Fanie Olivier oor sy saamgestelde bundel Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Met die saamstel van ’n program wat weer verteenwoordigend moet wees van Olivier se keuse, raak dit nog moeiliker om reg te laat geskied aan die magdom mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Miskien, as ons sommige van die verse in gesprek met mekaar sit, kan ons tog die oeroue verhale van verlange, vrese, vreugde, begeerte, hartstog, skeiding, verlies, herinnering en nogmaals verlange opnuut laat leef.       * Poetry * Poesie * Africana *   *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book - See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 62
See product
South Africa (All cities)
1951 eerste uitgawe hardeband met stofjas baie baie mooi. R60 posgeld in SA. Binne: Van Bruggen, Keet, Haarhoff, Abraham Jonker, ID du Plessis, Elizabeth Vermeulen, Abel Coetzee, Fritz Steyn, Hettie Smit, Franz, WA de Klerk, SJ Pretorius, Gerhard Beukes, Fagan.
R 65
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart mt afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en s dat hy haar liefgehad het. In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne lewe met 'n fyn lem oopgevlek. Features Summary Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel... Author Lodewyk G. du Plessis Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20180410 Pages 368 ISBN 0-624-08252-0 ISBN 13 978-0-624-08252-1
R 258
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.