DAAR DOER IN DUITSWES (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe ’n Engelsman nog iets vreemds vir ’n Afrikaanse plaasseun was en ’n man moes kon briewe skryf om ’n nooi te bekoor? Met Daar doer in Duitswes roep Helm Jooste daardie dae met nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks – en droom saam met ’n bobaasverteller oor die “se nou maars” en verspeelde kanse in Jessica se blou oe. Verskeie humoristiese vertellinge van Helm Jooste word in hierdie boekie saamgevat. Meeste van die vertellinge handel oor die ou Suidwes. Features Summary Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe ’n Engelsman nog iets vreemds vir ’n Afrikaanse plaasseun was en ’n man moes kon briewe skryf om ’n nooi te bekoor? Author Helm Jooste (Author), T.O. Honiball (Illustrator), A. Handley (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140519 Pages 180 ISBN 1-4853-0064-9 ISBN 13 978-1-4853-0064-9

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Daar Doer in Duitswes (Afrikaans, Paperback)
loading
Price: R 0,00
R 0,00
2554015
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.