MINIATUUR SNEEU WIT CHIHUAHUA IN SOUTH AFRICA
Hierdie uitsonderlike skaars Miniatuur wit chihuahua sal 8weke oud wees die 23 Junie. Soek 'n liefdevolle huis vir hom. Kry saam Kaart met inligting van in-enting, ontwurm en parasiet vry. Ouers is KUSA geregistreer. Prys R2500. Registrasiekoste extra. skakel 0845697742 of stuur 'n sms
4.00/5
1 reviews
Price:
R 2.500,00
R 2.500,00
Contact
CONTACT