-
loading
Ads with pictures

Ek opsoek enige poste


Top sales list ek opsoek enige poste

Phalaborwa (Limpopo)
Enige poste waarvoor ek geskik mag wees sal oorweeg word.My ondervinding sluit in: (1)S.A.Polisie (Ou bedeling).(2)Bestuur van Groot sowel as Kleinhandel.(3)Verteenwoordiger.(4)Lodgebestuurder.(5)Stoor & Logistieke Bestuurder.(6)Nutsman.Enige area sal oorweeg word.Vir meer inligting,stuur net n boodskap vir my.Dringend.
See product
Potgietersrus (Limpopo)
Enige poste waarvoor ek geskik mag wees sal oorweeg word.My ondervinding sluit in: (1)S.A.Polisie (Ou bedeling).(2)Bestuur van Groot sowel as kleinhandel.(3)Verteenwoordiger.(4)Lodgebestuurder.(5)Stoor & Logistieke bestuurder.(6)Nutsman.Enige area sal oorweeg word.Vir meer inligting,stuur n boodskap aan my.Dringend.
See product
Tzaneen (Limpopo)
Ek soek na enige poste waarvoor ek geskik mag wees.My jare se ondervinding sluit oa in:(1)S.A.Polisie.(2)Bestuurder - Groot sowel as Kleinhandel.(3)Verteenwoordiger.(4)Lodgebestuurder.(5)Stoor en Logistieke Bestuurder.(6)Nutsman. Enige poste en area sal oorweeg word.Indien dit net tydelik is,sal dit ook oorweeg word.Dringend.
See product
South Africa
Hi goie dag ek is opsoek na n werk ek is n dame ouderdom van 46 ek het by mr price, en wimpy gewerk ek is geskei en is opsoek na n werk om my en my kind te onderhou ek sal enige iets doen asb
See product
Kroonstad (Free State)
Ek is opsoek na John Deere trekkers asook ander trekkers vir onderdele kontak my gerus Herkie by vir enige verdere inligting
See product
Bethlehem (Free State)
Ek is 27 opsoek na werk kan redelik enige iets doen van plaaswerk tot plumbing tot elektries en mecanic skakel my indien u geleentheid het 0791941239
See product
Worcester (Western Cape)
Goeie dag almal Ek is opsoek na ñ pos op ñ plaas of enige ander landbou onderneming. Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe. Ek het ook ondervinding met die kwaliteit inspeksie van steen en kernvrugte by pakstore en koue vrugte. Ek het ondervinding in besproeing instaleer en resperasies. My cv en kwalifikasie is op aanvraag beskikbaar. Kontak my gerus by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product
Bloemfontein (Free State)
My naam is Chanté Page, ek is 24 jaar jonk. Ek het 5+ jaar ondervinding as 'n Au Pair en het 'n groot passie om met kinders te werk. Ek is geduldig, en hardwerkend. Ek is asook in besit van my eie vervoer en is meer as bereid om enige ekstra takies te doen wat van my verwag word. Kontak my gerus: 071 155 0258
See product
South Africa
Eks n jong seun ek is hardwerkend ek is bereid om te leer en ek leer ook vinnig ek soek enige staal werk waar ek met my hande kan werk in potchefstroom verkieslik asb as iemand my kan help kontak my asb
See product
South Africa
Ek is 'n student wat deeltyds studeer met Au Pair ondervinding en is dringend opsoek na enige deeltydse werk in Pretoria Oos. Ek is bereid om nuwe geleenthede aan te vat en ondervinding op te doen en is ook bereid om nuwe dinge te leer.
R 4
See product
South Africa
Besige restaurant in Soutpansberg Weg, Riviera Pretoria is opsoek na geld honger kelners om hul kliente vlink en vinnig te bedien. Ondervinding in die veld sal hoog op prys gestel word. Stuur gerus jou cv vir my aan en ek sal 'n onderhoud met jou reel as jy soos die regte kanidaad lyk 
See product
South Africa
Goeie naandEk is n 35 jarige wit dame met n professionele werksagtergrond wat opsoek is na enige werk.Ek is n gekwalifiseerde Instrumentasie Meganikus met onderwys ondervinding.Ek sal enige werksaanbod wat in lyn is met my vorige ondervinding aanvaar.Kontak my indien u vir my n werksaanbod kan bied.Baie dankie.
See product
Ceres (Western Cape)
Ek is n 27jarige getroude blanke man met 2 kinders wat opsoek is na werk so gou as moontlik.ek bly in tulbagh.soek werk in ceres tulbagh wolseley cw en hamlet omgewing.het n kode 10 bestuurslisensie met PDP is baie hardwerkend en ook altyd bereid om nuwe uitdagings aan te pak voluit(altyd bereid om te leer).indien enige iemand weet van enige iets kontak my by 082 800 5900
See product
South Africa
Ek is opsoek na 2 Afrikaans is Groot kaartjies vir die vertoning vanmiddag. Ek Kan dit by Grandwest optel of enige plek tussen Strand en Grandwest.
See product
South Africa
Hi my naam is Jeane - Mare ek is opsoek na enige kantoorwerk, Ek is ook op die oomblik besig om deeltyds by Northlink College te studeer (Management Assistant) N4-N6 Ek is bereid om  alles in te sit en te leer, ek is vriendelik en betroubaar. Ek is dadelikbeskikbaar. Email my geerus of bel  my.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.