-
loading
Ads with pictures

Opsoek speelgoed wat


Top sales list opsoek speelgoed wat

Barberton (Mpumalanga)
Gesoek: Trekkers en Implemente Ons is opsoek na die volgende trekkers en implemente vir kliente - Tapkar (+- 15 ton) x 2 Onder R 300 000 - 40 kw trekkers Onder R 100 000 - 100 kw trekkers Onder R 200 000 Vrystaat verkieslik Stuur my n whatsapp met fotos en prys asb van wat beskikbaar is. Dankie Anné Strauss - 0826448127 Transboer Trekkers en Implemente
R 300.000
See product
Potchefstroom (North West)
Gesoek: Digger Loader Goeie werkende toestand Prys tussen R 80 000 en R 120 000 Parys/ potchefstroom area Stuur my n whatsapp met fotos en prys asb van wat beskikbaar is Anne strauss 0826448127 transboer trekkers en implemente
R 80.000
See product
Delmas (Mpumalanga)
Gesoek: John Deere 8 ry 76cm mielietafel Stuur n whatsapp met fotos en prys asb van wat beskikbaar is. Dankie Anné Strauss - 082 644 8127 (whatsapp) Transboer Trekkers en Implemente
R 1
See product
Delmas (Mpumalanga)
Gesoek: Massey Ferguson trekker Met of sonder kajuit Enige Area in Suid-Afrika Lae ure Begroting onder R 400 000 Stuur n whatsapp met fotos en prys asb van wat beskikbaar is. Anné Strauss - 082 644 8127 (whatsapp) Transboer Trekkers en Implemente - MF 445 (90 hp), MF 460 (110 hp), MF 460 (110 hp), MF 470 (120 hp), MF 480 (130 hp)
R 400.000
See product
South Africa
goeie more ek is opsoek na enige pomp wat sal help om water te kan pomp uit my boorgat ons bly op leeukuil plotte asb mense ons sit sonder water kan einde van mei betaal vir die pomp kort die pomp en cable help groot asb
See product
South Africa
motorhome gevra.ek is opsoek na motorhome tussen r100000.00 en max r170000. laat weet asb wat jy het.of as iemand met n projek sit wat nie v...169369261
R 149.000
See product
Klerksdorp (North West)
As jy opsoek is na side-x-side wat jy op alle tereine mag ry, en jou nie 'n fortuin gaan kos nie, moet jy kyk na die Linhai 700. Met 4x4, wettige padvaardigheid sertifikasie, High en low range is daar nie 'n pad wat die Linhai 700 laat skrik nie. Hy kom met: *4x4, 2x4, high, low range en reverse *CVT ratkas *Sterk bou gehalte *Opsie vir hak. Kan meer as 500kg sleep *Bak kan tip *Individuele Vere stelsel *Padvaardig *En nog meer Jag Bankies is nie in die prys ingesluit nie. Ons Bied: *Inruilings *Aflewering *Finansiering Vir meer inligting, kontak my Leon by 795 - show phone -
See product
Brits (North West)
Swop my Harley Davidson v-rod 1200 belt drive met sissy bar,het ook top box,duel fuel tanks en vol custom werk,slegs 37000km en absoluut puik opgepas,niks om te spandeer.ek is opsoek na n woonwa,en as jou wa meer werd is as R105 sal ek inbetaal en as jou wa minder werd is sal jy moet inbetaal.al wat ek vra is n transaksie waar beide partye gelukkig is,ek ken my fiets en weet sy is reg.skakel 837 - show phone - 1
See product
Klerksdorp (North West)
As jy opsoek is na 'n Utility quad vir jou werkers op die plaas, maar wil nie 'n plaas se prys betaal nie, moet jy loer na die Linhai Rustler 260 2x4 Utility Quad. Sy bakwerk is maar verblyk. Hulle werk meestal in die son so panele wat verblyk is 'n klein op offering. Meganies loop hy reg. Hy is gediens. Bande is gesond. Het nog redelik loop vlak oor. Die Linhai Rustler 260 Utility Quad sluit in: *257cc engine *Automatiese ratkas met high, low range en reverse *2x4 *Opsie vir hak vir sleep werk *200 Kg Sleep vermoë *Carriers voor en agter en laai werk Ons Bied: *Aflewering Landswyd *Inruilings As jy belangstel kontak my Rudolph by 823 - show phone -
See product
Klerksdorp (North West)
Was R199 950 NOU R189 950 VAT INCL. Nampo Spesials het begin. Kry jou Polaris of Linhai vandag terwyl voorraad hou. As jy opsoek is na 'n Polaris 570 Full Size is dit nou die kans om een tekry. Die Polaris 570 full size se vorm het klein bietjie verander. Sy bakwerk lyk nou soos die ou Polaris 800, maar die voordeel is hy is nou goedkoper. Die Polaris Ranger 570 Full Size sluit in: *567cc 4-Stroke Engine *4x4, 2x4 met Diff Lock *Automatiese ratkas met high range, low range, park en reverse *680kg Dra vermoë *700kg Sleep vermoë *Genoeg spasie vir 3 volwassenes *Groot Bak vir pak plek *En nog meer... Ons Bied: *Inruilings *Finansiering *Aflewering *Ons is Polaris en Linhai agente en het 'n werkswinkel wat alle quads, side-x-sides, bote en jetskis kan diens en of herstel. As jy belangstel, kontak my Rudolph by 823 - show phone -
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.