-
loading
Ads with pictures

Opsoek huis


Top sales list opsoek huis

South Africa
Opsoek na goeie huis vir 4 maande ou reun is n baset gekruis met italian greyhound... baie spelerig rede vir weg gee ons spasie raak te min vir hom. Whatsapp 079 438 9746
R 123
See product
South Africa
Ek is opsoek na bokkie hondtjie en chichiwawa's as jy ontslae wil raak van hul. Sal n goeie huis kry en baie aandag. In Vereeniging area
See product
South Africa
Hi ek is opsoek na n reun poedel gratus vir n goeie huis met kinders dit hoef nie n puppy te wees nie hy kan ouer hond wees. Brakpan, boksburg area as moontlik
R 50
See product
South Africa
Bella is opsoek na 'n goeie huis. Ons gaan na 'n kleiner plek en kan haar nie saamvat nie want ons het 'n ouer hond wat moet saamgaan. Sy is baie lojaal aan haar eienaar, liefdevol, gehoorsaam en hou van speel.
R 1.000
See product
South Africa
ek is dringend opsoek na liefdevolle huise vir my 2 honde. bella, ‘n german shepherd is 7 jaar oud en benji is omtrent 18 maande. ek sal v...176370479
R 50
See product
South Africa
Ek het nog 2 katjies wat gereed is om na hul nuwe huise te gaan. Die een is heeltemal gemmer en die ander een is wit en gemmer. Albei is mannetjies. Hulle is baie liefdevol en slaap graag op jou skoot. Laat weet my as jy belangstel,ons is in Malmesbury.
R 30
See product
Pretoria (Gauteng)
Het n 1jaar worshondjie reg gemaak en al die inspuitings en papiere is reg. Is opsoek na n huis verhaar want ons is nooit by die huis nie en ons is besig om haar lelik af te skeep, ons is in montana pretoria kontak my via whattsapp 846 - show phone - 3
See product
South Africa
Hallo Ons is opsoek na 'n huis vir ons ridgeback. Sy is so 8maande oud. Baie liefdevol Iemand wat belangstel kan ons epos. Moet asb 'n groot yard he.
R 500
See product
South Africa
Eks opsoek na n nuwe huis vir peanut. Hy is amper drie maande oud en was groot gemaak met n bottel van een weekie af. Gratis" solank hy iemand kry wat hom mooi sal oppas en baie liefde sal gee
R 1
See product
South Africa
reun swart worshondjie op vir aanneming. hy is 10 jaar oud maar nog vol energie. opsoek na n huis wat mooi na hom sal omsien en baie liefde voorsien
R 1
See product
Klerksdorp (North West)
2 Pragtige Pug x Doberman dringend opsoek na huis.. Skakel:Liza- 832 - show phone - 9 2 Beautiful Pug × Doberman urgently needs home... Call:Liza- 832 - show phone - 9
See product
Schweizer Reneke (North West)
5 pragtige, opregte Jack Russell puppies, opsoek na liefdevolle huis vanaf 06 Maart 2017. Daar is 3 teefies en 2 reentjies beskikbaar. Geregistreerd en 1ste ent ingesluit.
See product
Pretoria (Gauteng)
klein en oulike hassies opsoek na n liefdevolle huis redelik mak
See product
Witbank (Mpumalanga)
Liefdevol, spelerig en opsoek na goeie huis. Inge ent en ontwurm.
See product
Bethlehem (Free State)
Opregte labrador reun so 6 jaar oud is opsoek na 'n goeie huis met mense wat hom kan liefhê. Hy is baie liefdevol en gehoorsaam. My omstandighede het verander en kan hom ongelukkig nie meer hou nie. Bel of whatsapp my op 724 - show phone -
See product
Pretoria (Gauteng)
oulike en baie spelerige babba katjies wit en swart opsoek na n liefdevolle huis gratis
See product
Bloemfontein (Free State)
Baie pragtig, oulik en liefdevol. 6 Wekies oud. Ingeënt en ontwurm. Sy mamma is n silwer dapple. Opsoek na n goeie huis vir hom.
R 2.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.