ONTVANGSDAME/KANTOORWERK IN SOUTH AFRICA
Hi my naam is Jeane - Mare ek is opsoek na enige kantoorwerk, Ek is ook op die oomblik besig om deeltyds by Northlink College te studeer (Management Assistant) N4-N6 Ek is bereid om alles in te sit en te leer, ek is vriendelik en betroubaar. Ek is dadelikbeskikbaar. Email my geerus of bel my.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT