-
loading
Ads with pictures

Ek daar


Top sales list ek daar

Port Elizabeth (Eastern Cape)
20 rand n hemp stur ek het vier as jy al vier vat met hok is dit 150 vir als bel of wats upp op, 826 - show phone -
See product
South Africa
Ek is opsoek na 'n Nooitgedacht ponie vir my 7 jarige dogtertjie, maar die ponie moet alreeds ingebreek wees en gewoond wees aan kinders en veral honde, ek soek verkieslik ook al die toebehore by soos saal en stibeule ens. Ek weet perde en ponies is 'n duur hobby maar ek wil vir als saam nie meer as R betaal nie, as daar iemand is wat my kan help asb.
R 4.000
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Ek het bosten teriers hul is nou 2 weeke oor 3 weeke is hul reg om nuwe huise te kry n teef is R2500 elk en n reen is R1500 elk daar is 3 van hul 2 teefe en 1 reen en daar is nog 3 ander bostens wat reg sal wees oor so 4weeke vir n nuwe huis whatsapp vir meer na vra of belang steling 632 - show phone -
See product
South Africa
Ek het swart pugs hulle is 8 weke oud hulle is klaar ingspuit en ontwurm ek soek R2000 elk daar is nog 3 oor skakel my op 0781423504 of whatzapp eks in Vanderbyilpark
R 2.000
See product
South Africa
Ek het 'n opreg cocker spaniel hond uit gegroei nie seker van sy ouderdom nie. Ek het hom as geskenk gekry maar hy kom nie oor die weg met my katte nie. Is daar iemand wat hom wil in vat en hom liefde sal gee. Hy is n baie gehoorsame woef en slaap binne huis by my. Randfontein Whatsapp +27740994013 geen emails
R 1
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
Ek het 2 reen perde (fries +/- 9 jaar is 15hh)(Anglo arabier theroubrede +/-5jaar is 16hh) en Dan 2 merrie 1 Kan dalk preg wees het haar by n Baie mooi fries gehaat maar sy is n fries/boerperd x sy is so 4jaar en is 15.5hh Dan di ander merrie is n kinder perd sy is so 15hh Die 3saal en toom wat by elk by Kom rede hoekom ek nou Allis laat gaan is my kind gaan January Johannesburg toe om sy trad tedoen Dan is daar ni Meer iemand wat hul ry en die nodag aandag tegee ni kontak 0735209248
R 35.000
See product
South Africa
ek het 5 hokkies beskikbaar,daar is een kanarie teelhok met nes,een ronde hok een klein vierkantige hok en nog n ronde hok,almal vir R 35O hulle is in puik bruikbare kondisie,skakel my by
See product
Krugersdorp (Gauteng)
Ek het Labrador hondtjie wat reg sal wees oor twee weke en goeie huise soek.Die Pa is n geregistreede Golden Labrador en die Ma Labrador Retriver.Daar is 3 teefies en 2 reuntjies beskikbaar.Hul sal hul 1ste inenting kry met elkeen se veeartskaart.Enige belangstellings kan my Whatsapp of kontak by die nommer. 3 Teefies - R 1500.00 2Reuntjies - R 1000.00 Vir meer foto's kan my Whatsapp op die nommer.
See product
Kroonstad (Free State)
Middag julle ekt dag tot week oud koekoek kuikens vir R15 per kuikens as iemand belangstel kan jul my whatsapp asb ek van steynsrus. Waneer die skool begin ry ek maandae en vrydae kroonstad toe ek kan tot daar ook vat. 0792965981 baie danki. Ek broei eiers ook uit 10- 60 per eier R3 60 -100 per eier R2,50 100-1000 per eier R2 Vir meer as n 1000 eiersR1,50 per eier
R 15
See product
Kroonstad (Free State)
Middag julle ekt dag tot week oud koekoek kuikens vir R15 per kuikens as iemand belangstel kan jul my whatsapp asb ek van steynsrus. Waneer die skool begin ry ek maandae en vrydae kroonstad toe ek kan tot daar ook vat. 0792965981 baie danki. Ek broei eiers ook uit 10- 60 per eier R3 60 -100 per eier R2,50 100-1000 per eier R2 Vir meer as n 1000 eiersR1,50 per eier. Courier moet self gereel word asb.
R 15
See product
South Africa
Dit is n mannetjie en n wyfie.Hulle is in n splinter nuwe hok wat ek gekoop het.Daar is n ekstra hok wat ek ook gekoop het,en n huisie +twee water drinkers saam die.Ek het ook n hamster toilette gekoop vir die groot hok saam die sand wat daarin gegooi word.Hulle het al twee keer gepaar so sy kan dalk al swanger wees.
R 500
See product
South Africa
Soek na n Chihuahua or yorkie or pekingese om aan te neem ongelukkig laat my begroting nie groot bedrag toe nie ek kan dus tot 500 betaal,ek is baie lief vir diere maar weet daar buite wag een van die 3 vir my... Verkieslik minatuur grote voel gerus om my te kontak of te email
R 500
See product
South Africa
hulle is mak al drie ek NB R.. whatsapp my of bel my by .. daar is ook di ander wat ni so mak is ni vir R elk...
See product
South Africa
Hi daar ek het dringend 2 hondjies wat nuwe huis soek altwee min of meer 2 jaar oud Baie liefdevol. Dringend asb yolande 0737086690
See product
Pretoria (Gauteng)
Hi daar ek het labradoor woefies beskukbaar hulle is reeds ontwurm en al hulle inco is in order.. die woefies is 9 weeke oud en reg vir a goei huis. Hulle is baie goei huis honde en baie goes met kinders bell op 714 - show phone - 1 of 793 - show phone - 8
See product
Witbank (Mpumalanga)
Volle wit Italian Greyhound/Whippit n volle wit Italian Greyhound is baie skaars het altwee sy in spuitings 4 maande oud met hok en bed by R2500 sonder hok en bed R1700 whatsapp my asb ek antwoord nie my foon as daar gebell word nie dankie
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.