TWEE RUSSIAN DWARF HAMSTERS IN SOUTH AFRICA
Dit is n mannetjie en n wyfie.Hulle is in n splinter nuwe hok wat ek gekoop het.Daar is n ekstra hok wat ek ook gekoop het,en n huisie +twee water drinkers saam die.Ek het ook n hamster toilette gekoop vir die groot hok saam die sand wat daarin gegooi word.Hulle het al twee keer gepaar so sy kan dalk al swanger wees.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 500,00
R 500,00
Contact
CONTACT