-
loading
Ads with pictures

Ek n ringnek


Top sales list ek n ringnek

Pretoria (Gauteng)
hi my naam is alettha en ek soek n ringnek ek sal vrydag wat nou kom 300 rand betaal laat weet my op whatsapp a.s.b my nr is
R 300
See product
South Africa
ek is 'n 2de jaar student wat regte swot. ek het groot geword op 'n plaas waar my ma met perde geteel het en kan nie 'n oomblik...
See product
Hoopstad (Free State)
Ek bou tafwls mt n staal strukteur en pine blad en sit plekke j kan my skakel dan werk ek vi jo n kwitasie uit en ek bou di tafel soos j dt wl he
See product
South Africa
Ek is opsoek na 'n perd Reun/Merrie 14.3hh+ Moet rustig wees. nie te lewendig nie... Maar ook nie te dood Soek 'n perd vir 'n 15jarige seun om op te ry op die plaas en op plesierritte.. R is my hoogste budget.. Die perd moet ook nie te vêr van Villiers Vrystaat af wees nie.. Geen Thoroughbreds NIE WhatsApp my as u iets het:)
See product
Springs (Gauteng)
Ek is verniet Ek is gebore op 27/10/2004 Een van my ouers was 'n Border Collie. Ek goeie waghond maar ook liefdevol. Ek soek graag blyplek sodat iemand mooi na my kan kyk asb. Weens onvoorsiene aaklige omstandighede moet my seun na woonstel trek en ek mag nie saamgaan nie:'(
See product
South Africa
Ek soek n merrie 14h sy moet mak mak mak wees kinders kan op ha klim en ek moet op ha kan ry en ha pote onder skoon kan mak whatsupp my
See product
South Africa
ek is opsoek na n perd my dogter soek so graag een en ek kry nerens een nie asb mense as julle een kan skenk asb
See product
South Africa
Mane'q ring nek met hok hts nog jonk want sy ring begin nou eers sy ring kry hy kom met 'n hok ek soek asb 400 vir hom
See product
Brits (North West)
hi ek breek perde in...doen hoewe,so ry ek ook jou perd as jy nie kaans het nie,ek is in brits omgewing... *ek vra om n perde in te breek *1 00 n perd se hoewe *50 n dag vir jou perd te ry *
R 50
See product
Villiers (Free State)
Hi ek is opsoek na ' n baie mak kinderperd merrie of ' n reun perd, in my pryslyn van R en onder asb, in Bethlehem, Vereeniging, Frankfort, Delmas, Vrede, Heilbron Omgewing asb ! Bel of sms of whatsapp my maar as jy ' n perd het !
R 5
See product
South Africa
ek is opsoek na 'n perd wat ek kan ry sonder probleme.die perd moet kan buiteloop sonder ysterhoewe.moet 'n gelding wees en onder di...
R 3.000
See product
South Africa
ek en my sussie soek baie graag 'n mamma of 'n pappa wat vir ons kan lief wees. ons huidiglike aanneem mamma kan nie vir ons hou nie...
See product
Johannesburg (Gauteng)
Ek is op soek na n vennoot om saam met my wild te teel op my plaas, 55km noord oos van pta. 50/50 Op alle aanwins en kostes. Kampe en water klaar in plek. Geen kansvatters
See product
South Africa
Ek het nog 2 katjies wat gereed is om na hul nuwe huise te gaan. Die een is heeltemal gemmer en die ander een is wit en gemmer. Albei is mannetjies. Hulle is baie liefdevol en slaap graag op jou skoot. Laat weet my as jy belangstel,ons is in Malmesbury.
R 30
See product
Vereeniging (Gauteng)
hi ek op soek na ringnek verkislik n baby ek het net 200R grood asb ek van vereeniging laat weet m kan whatsaap of sms
R 200
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.