LABRADOR HONDTJIES IN KRUGERSDORP
Ek het Labrador hondtjie wat reg sal wees oor twee weke en goeie huise soek.Die Pa is n geregistreede Golden Labrador en die Ma Labrador Retriver.Daar is 3 teefies en 2 reuntjies beskikbaar.Hul sal hul 1ste inenting kry met elkeen se veeartskaart.Enige belangstellings kan my Whatsapp of kontak by die nommer. 3 Teefies - R 1500.00 2Reuntjies - R 1000.00 Vir meer foto's kan my Whatsapp op die nommer.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT