-
loading
Ads with pictures

Drie


Top sales list drie

South Africa
Drie van die Bestes  I combine postage. I also combine postage with petersbooks. For Condition see images below. Please quote order number or name when making a payment          
R 35
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Drie Klein Varkies Starring: Soos Gesien Op SAUK Synopsis: Een sonnige oggend het drie klein varkies wakker geword met die nuus dat hulle vinnig van die plaas waar hulle groot geword het moet padgee omdat die slagter op sy pad is om hulle te kom slag.'n Vinnige besluit was geneem dat hulle, hulle eie huisie gaan bou as hulle 'n lekker plekkie kry. Van bangheid vir die donker in 'n vreemde plek verdwaal hulle en kom in 'n woud uit. Min weetend dat daar 'n wreed en gulsige wolf asook 'n skelm jakkals ook in die woud bly, beluit hulle om hulle huisie reg in die woud to bou. Die tweede oudste varkie en die jongste varkie wasnie baie lief vir harde werk nie, en terwyl hulle sing en dans bou hulle, hulle huisies, die een van hout en die ander van strooi. Die oudste asook die slimste varkie het vir hom 'n stewige huisie uit bakstend gebou.Kyk verder om te sien wat gebeur.Hierdie strokiesprent is een van die films wat die elemente van emosies, spanning, humour en teergevoelens kombineer.
R 69
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Storie Van Die Drie Musketeers Starring: Afrikaans Synopsis: Soos Gesien op SAUK
R 79
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Features Contributors Drie Van Die Bestes Format CD Release date 20020401
R 33
See product
South Africa (All cities)
1. Ruiter Van Die Windjie - Gerrie Pretorius 2. Stemme In Die More - Laurika Rauch 3. Hier Is ' N Mens - Hugo 4. Lied Van Die Lewe - Jannie Moolman 5. Kouevuur - Dozi 6. Glimlag - Christo & Cobus 7. Kinders Van Die Wind - Wynand Strydom 8. Liefling - Die Drie Tenore 9. Jantjie Van Die Berge - Karla Du Plessis 10. As Jy Kon My Volg - Gerhard Steyn 11. Jy Leef Net In My Drome - Warren Elliot 12. Molberge - Nedine Blom 13. Reik Na Die Sterre - Karlien Husselman 14. I'm The Eagle You Are The Wind - Cheree 15. Wie Ry Saam - Zak Van Niekerk 16. Gebed - Mathys Roets 17. Jerusalem - Tobi Jooste 18. Die Grotes Medley - Beeskraal & Karlien
R 36
See product
South Africa (All cities)
1.As Ons Getroud Is Polka2.Bietjie Bees Mazurka3.Longtom Pas Seties4.Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny5.Wys My Die Pad6.Swartskaap7.Hartlam Ek Is Net Vir Jou8.Boere Braaivleis Aand9.Bloemfontein Lansers10.Daarbo In Die Berg11.Skietfontein Seties12.Draai Bobbejaan13.Transvaal Se Nooiens14.Jan Pierewiet
R 36
See product
South Africa (All cities)
Title: Brakanjan En Die Drie Musketiers Starring: Animation Synopsis: Die verhaal begin in die Suide van Frankryk. Brakanjan reis met sy perd Rofti na Parys om as Musketier van die koninklike musketierwag opgelei te word.In Parys ontmoet hy sy drie musketiervriende Portos, Athos en Aramis. Hul legendariese vaardighede met die swaard red hulle uit menige penarie terwyl hulle streef na edelheid, dapperheid en eerbaarheid. Pom, 'n muis wie se oorgeslagte ook in die musketiers se kwartiere gewoon het, sluit later by hulle aan.Brakanjan en sy vriende kry die koningin se gesteelde diamanthalssnoer terug en kortwiek so kardinaal Richelieu se planne om verdeeldheid te bring tussen koning Louis die Agste en koningin Anne.Brakanjan is in sy noppies wanneer hy daarin slaag om Juliet se hart te wen, sowel as om volwaardig as musketier in die koning se musketierwag opgeneem te word.
R 79
See product
South Africa (All cities)
1.Drie Pikkewyne2.Matieland3.Rambo Die Polisiehond4.Pampoene Op Die Dak5.Arende6.Kuiergat7.Blommekind8.Ek En Jy En 'N bottel Tas9.Party In Die Wes-Transvaal10.Engel Van My11.Reen In Die Kaap12.Drowsy Maggie13.Sak Sarel, Pa Wil 'N Bok Skiet14.Die Trip15.Duelling Banjo's16.Liefde In 'N Country Song17.Rock 'N Roll Daisy18.Sanny Kriel19.Drie Pikkeyne20.Rooiwyn En Savanna21.Ysterperd22.Data track
R 49
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Storie Van Gouelokkies En Die Drie Beertjies Starring: Afrikaans Synopsis: Die storie van Gouelokkies en die Drie Beertjies vind lewe in hierdie klassieke animasie reeks vir kinders. Hierdie bekende verhaal volg die avonture van Gouelokkies, 'n jong meisie wat op haar reis in die huis van 'n beertjie familie opeindig. Tweryl sy in hulle huis is peuter sy met hulle bedjies en pap.Die beertjies is baie verbaas wanneer hulle by die huis kom en vir Gouelokkies daar vind.Wanneer Gouelokkies later die sirkus bywoon is sy baie onsteld om bere in kettings daar te sien en help hulle dus om te ontsnap en na hulle huis in die woud terug te keer.
R 79
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Features Contributors Die Drie Serfyntjies Format CD Release date 20110201
R 33
See product
South Africa (All cities)
Buy 2013 N Dekade Plus Drie Van Afrikaanse Treffers 6 - Various (Double CD) for R80.00
R 80
See product
South Africa (All cities)
Buy Ge Korsten/Phillip Kotze/Manuel Escorcio - Ons Eie Drie Tenore (CD) for R40.00
R 40
See product
South Africa
¿n Familiedrama oor ¿n tienermeisie wat moet uitvind waar sy vandaan kom. Die ontdekkings reis begin as drie besoekers een na die ander op die plaas opdaag tydens haar skoolvakansie.Die sleutel tot die geheime wat vir jare van haar weerhou is, is opgesluit in haar oom se obsessie met Mannetjies Roux se legendariese drie op Bloemfontein teen die Britse Leeus...
R 99
See product
South Africa (All cities)
'n Familiedrama oor 'n tienermeisie wat moet uitvind waar sy vandaan kom. Die ontdekkings reis begin as drie besoekers een na die ander op die plaas opdaag tydens haar skoolvakansie. Die sleutel tot die geheime wat vir jare van haar weerhou is, is opgesluit in haar oom se obsessie met Mannetjies Roux se legendariese drie op Bloemfontein teen die Britse Leeus …
R 99
See product
South Africa
Another Time Wide Eye Billions Of Apes Dream Boats Drie Rand Woodstock Song Leaf In The Sky Retro Wonder Crazy Things Mercurochrome What Love Is For Ingabangaba Round My Head
R 78
See product
South Africa
Kaptein (Span Die Seile) - Kurt Darren Geronimo's Cadillac (New Version) - Modern Talking Pampoen - Steve Hofmeyr Budapest (remix) - Brendan Peyper Jessica - Ray Dylan Baby Tjoklits - Gerhard Steyn Summer of '69 - Die Campbells Bad Moon Rising - Dozi Footloose - Snotkop Midnight Special - Klipwerf Orkes Queen of Hearts - Kurt Darren Sewe Oseane - Andriette Let Your Love Flow - Ray Dylan Living Next Door to Alice - Smokie Trein Na Margate - Christo & Cobus Drie Pikkewyne - Jakkie Louw Kyk Diep in My Oe - 4WERKE Going Back West - Die Campbells Vertel My - Elizma Theron Onthou My - Manie Jackson
R 89
See product
Alberton (Gauteng)
Die Bekvelder - Ettie Bierman. Toe Anne-Marie Van Zyl, na haar moeder se dood en maande van swaarkry, besluit om met haar boetie, Jurie, die Kaap en al sy probleme te verlaat, het sy geglo dat die toekoms op Drie Riviere, hul stiefoom se plaas naby Keetmanshoop, baie sorgloser as die hede sou wees. Hoe moes Anne-Marie weet dat hul stiefoom, Wynand Visser, nie is wat hy voorgee om te wees nie; dat die aantreklike, donker Nicolaas Pienaar nie haar stiefoom se plaasbestuurder is nie; dat Jurie se verbeelding so met hom op loop sal gaan dat allerhande stories oor haar en Nicolaas sal begin versprei. • Tweedehandse boek. • Hardeband boek met omslag. • Afrikaans. • 152 Bladsye. • 725 - show phone -. • REF: 194. This book will be removed when sold.
See product
Krugersdorp (Gauteng)
This is the time to spoil your Daughter or Grand-Daughter with the best present ever! Let her be enchanted for hours, reading away with this unique collection Barbie Story books. Readers are achievers! This collection consists of: -35 medium 62 page hardcover books, Titles: - The Class Act, The Front Window, The Giant Panda Problem, The Legend of the pink Pearl, The Lucky Skates, The Peasant or the Princess, The Pyramid Adventure, The Search for the White Star, The Show must go on, The Silver Deer, The Turquoise Trail Mystery, Voyage to Rados, Shooting the Stars, Skipping a Beat, Safe and Sound, Skipper's Baby-sitting Blues, Secret of the three teardrops, Rescue of the unicorn, 'n spook in die bibiloteek, Mystery of the emperor's teapot, Mystery at the Snowy Woods Inn, Little Sisters keep out, High Sea Adventure, Girl's Best Friend, Friendship Not For Sale, Drie Hoera's vir Becky, D is for Different, Double Trouble, Clawman's warning, Best Birthday Party Ever, A Ride For Freedom, A sea of friends, A Place called home, A Change of direction, A stitch in Time. - 5 large Barbie books: Barbie of Swan Lake, Barbie in the 12 Dancing princesses, Barbie as the Island Princess, Classic Fairy Tales, Enchanted Fairy Tales. Cash Only.
See product
Alberton (Gauteng)
Verby Grense - Karen Kingsbury. Alles op die spel. Sal liefde genoeg wees wanneer die stryd dreig om verby the woed?... vir Faith Evans. n jong, opkomende nuusleser. N vrou van eer en integriteit wat vind dat sy opstaan teen die een man wat sy nooit gedink het haar vyand sou wees nie...... vir Jordan Riley. n magtiger prokoreur wat toegewy is daaraan om te veg vir menseregte - en teen God. n Man wat steeds worstel met die verlies van die drie vroue wat eens op n tyd alles vir hom beteken het...... vir Bethany, Pennsilvanie. n Klein dorpie wat niemand gedink het die middelpunt van nasionale saak sou word nie. Maar dit het. Alles te danke aan n geliefde 100 jaar oue standbeeld van Jesus Christus wat in Bethany se park staan. N standbeeld wat aprty mense se duidelik nie die skeiding van kerk en staat eerbiedig nie. n Standbeeld wat vernietig moet word. n Standbeeld wat skielik die middelpunt geword het van n bitter stryd - een vol politieke intrige, sosiale onreg en persoonlike konflik. Voor die styd oor is, sal Jordan, Faith en al die inwoners van Bethany opnuut moet dink oor alles waaroor hulle staan. • Tweedehandse boek. • Sagteband boek. • Afrikaans. • 428 Bladsye. • Boek is netjies en skoon daar is net n merkie op twee van die bladsye. • 725 - show phone -. • REF: 060. This book will be removed when sold.
See product
South Africa
1. In Die Hemel - Juanita Du Plessis 2. Span Jou Seile - Freda Francis 3. Houtkruis - Wynand Strydom 4. Umkhuleko Omkhulu (Onse Vader) - Dozi 5. Vissies (Bietjie Kwyt) - Philip Moolman 6. As Die Vyeboom Bot - Piet Smit 7. Jesus Gee Krag - Ronell Erasmus 8. Whispering Hope - Piet Smit & Danie Botha 9. Were You There? - Julius Magan 10. Gloryland / Dixieland - Drie Van Die Bestes 11. Jesus My Reason For Living - Jeffrey De Bruyn 12. It Is No Secret - Gerrie Pretorius 13. You Raise Me Up - Ons Eie Tenore 14. Gebed - Mathys Roets 15. The Wings Of A Dove - Lance James 16. Jesus Is Coming - Barbara Ray
R 60
See product
South Africa
Title: Doringrosie Starring: Animation Synopsis: Nou weer met revolusion re digitale tegnologie, haar verblindende kleure, ryk agtergronde.Wanneer 'n betower die koninkryk en die mees eerlike prinses in die land val prooi vir die uiteindelike meesteres van die kwaad, die lot van die ryk berus in die hande van drie klein feetjies en' n dapper prins se magie kiss. Hulle strewe is belaai met gevaar as die gemeenskap moet die stryd van die bose heks en 'n vuur asemhaling draak as hulle die opstel van die skoonheid gratis.Van skouspelagtige aksie om die asemrowende praal van die prinses en haar koninkryk, Roosje het iets te sjarme elke lid van jou gesin.
See product
South Africa (All cities)
1 Aankondiging 2 Kraai Steel Die Bakkie Se Sleutels 3 Ons Praat Afrikaans 4 Tolla Se... Pas By Jou Gehoor 5 Broer Andrew En Broer George 6 Die Drie Varkies 7 Tolla Se... 'n Grap Het Sy Tyd 8 Dronk Mans 9 Tande 10 Tolla Se... Lelike Woorde 11 vroumense 12 Afrikaanse Bobbejane 13 Tolla Se... Goue Balans In Die Lewe 14 Pakkie Sigarette 15 Tolla Se Kinderstorie 16 Tolla Se... Lekker Om Snaaks Te Wees 17 Die Merry-G-Round
R 36
See product
South Africa (All cities)
Hierdie 'musiekfliek' draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, 'n meisie met 'n passie vir die lewe en 'n neus vir avontuur! Liefling bly op 'n plaas saam met pa Simon, ma Linda, broer Kobus, oupa Karel en huishoudster en vertroueling Katy. Pa Simon is 'n professor by die universiteit en in sy klas ontmoet ons die drie trawante en boesemvriende — Jan, Pieter en Gert. Die seuns is ook Hartbeespoorters en Jan bly by sy ouma Elsa Ferreira. Die storie skop af in 'n Desember vakansie. Rykmansdogter Melanie von Staden, het haar oog ferm gerig op die aantreklike Jan Ferreira wat weer sy oog op Liefling het. Die noodlot bring verliefdes, vriende en sogenaamde vyande onverwags bymekaar. Hierdie is 'n liefdesverhaal vol trane, lag, musiek, dans en nostalgie. Director: Brian Webber Screenplay: Brian Webber Cast: Lika Berning, Bobby van Jaarsveld, Elize Cawood, Rouel Beukes Time: 114min Age Restriction: PG
R 58
See product
South Africa (All cities)
Title: Brakanjan En Vriende Starring: Soos Gesien Op Sauk Synopsis: Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in 'n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug.Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm enaristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Saam maakhulle 'n onoorwinlike span in diens van die koning van Frankryk en is werklik die beste swaardvegters in die land.Hulle is die driemusketiers.Hierdie onvergeetlike reeks deel die avonture van brakanjan,'n dapper en hardkoppige jong heer. Sy grootstedroom is om by die koninklike beskerming aan te sluit. Met behulp van sy betroubare perd Rofty end sy vriend, Pip, bewys hy dat sekere swaarde wel sterker as ander is. Nie slegs oor die kwaliteit van die staal nie, maar ook oor die dapperheid van die swaardvegter.In hierdie tyd van regverdigheid, eerlikheid en vriendskap is daar een frase wat koning kraai Een vir almal en almal vir een. Die volgende Brakanjan se reeks is in die order:Die Kaptain Van Die MusketiersDie LegendeEn Die KavaliersSe TerugkeringTot Die ReddingDie Onoorwinkle MusketierEn VriendeKoningin Se TraneDie Groot PaliesbalDie Blou ValkOp Die EilandDie BedrieerDie Young Musketier
R 79
See product
South Africa (All cities)
Blonde Bom Van Springs - Stukkie Se Niggie Soos Bloed Ai My Lam Goosen Keurspel Jannie Bosvark Wiederschau Die Witbroek Loslappie Hout En Sout Hou Vas Jou Matras Lekkerkry Katrina Afrikaanse Keurspel Visbraai Op Torrabaai Drie Pikkewyne Pieringoog Se Pa Disa Kreet Stukkie Van Der Merwe
R 87
See product
South Africa (All cities)
Disc 1: Pampoen Steve Hofmeyr Kaptein (Span Die Seile) Kurt Darren Toe Vind Ek Jou [Akoesties] Refentse Sewe Oseane Andriëtte Hardekole Adam Tas Met Bok van Blerk, Ricus Nel En Refentse Stuur Groete vir Mannetjies Roux Pierre Rossouw Die Hemel Weet Manie Jackson Is Dit Hoe Die Hemel Lyk? Adam Tas Dans Riana Nel Ballade Vir ‘n Enkeling Die Heuwels Fantasties Cool Soos Koos Kombuis Snotkop Jy Slaan Die Wind In My Seile 4Werke Hart Se Spoor Dozi Hokaai Stoppie lorrie Ray Dylan Stop, wag, bly nog ‘n Bietjie Brendan Peyper Aan Jou Vas Eden Ruiter Van Die Windjie Bles Bridges Leeuloop Robbie Wessels Baby Tjoklits Gerhard Steyn Sproetjies Deon Groot Stukkie Van Der Merwe DJ Ossewa En Pieter Smith Disc 2: Ek Sweer TWEE Getoor Fredi Nest Hoeka Toeka / Soos Bloed Carike Keuzenkamp Met Theuns Jordaan Jy Soen My Nie Meer Nie [Akoesties] Brendan Peyper Kom Ons Vat ‘n Kans Elizma Theron En Nicholis Louw Kruidjie-Roer-My-Nie Anton Goosen Liefling André Schwartz & Sarah Theron Drie Pikkewyne Jakkie Louw Bietjie Bietjie Lam Die Campbells Jaloersbokkie Thys Die Bosveldklong My Hart Bloei Vir Jou Elizma Theron Trein Na Margate Christo En Cobus Transkaroo Herman Holtzhausen Voshaarnooi Jakkie Louw En Kevin Leo Miljoen Lucas Maree Bicycle Sonder ‘n Slot Koos Kombuis Boesmanland Worsie Visser Duitswes Wals Randall Wicomb & Koba Wicomb Kasteel ADAM Kaboemielies David Fourie Spietkop Medley (Boeremieks): Spietkop | Liefling Wicus Van Der Merwe
R 99
See product
South Africa (All cities)
1 My Hart Verlang Na Die Boland 2 Die Beesvelleid 3 Die Watervallied 4 Die Oulike, Outydse Wals 5 Kom Uit In Die Manskyn 6 There’s A Tavern In The Town 7 Erika 8 Drie Vrolike Musikant 9 Tema: Kavaliers 10 Wals In Die Kasteel 11 Stemmingsmusiek 12 Finale
R 53
See product
South Africa (All cities)
1. Ek Sal By Jou Staan — Juanita Du Plessis 2. Amazing Grace — Steve Hofmeyr 3. Al Gebeur Wat — Mathys Roets 4. El Shaddai — Nicholis Louw 5. God Will Take Care Of You — Alan Ladd 6. U Is Binne My — Freda Francis 7. Dankie Here — Natasha Joubert 8. Jerusalem — Drie Van Die Bestes 9. Net Een Is Waardig — Piet Smit 10. Dankie Vir Alles Heer — Gerrie Pretorius 11. Hy Sal My Dra — Ronell Erasmus 12. Wash Me Again — Julius Magan 13. Op My Kniee Sal Ek Bly — Willie Joubert 14. Ek Roem U Naam — Charlie Dicks 15. Die Kagga Kamma — Rooies 16. Katedraal — Coenie De Villiers 17. Daar Sal Nuwe Winde Waal — Cathy Viljoen 18. Staan Vas — Esti 19. Deck Of Cards — Jody Wayne 20. Wat’n Vriend Het Ons In Jesus — Hennie De Bruyn
R 60
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.