-
loading
Ads with pictures

Drie slaapkamer


Top sales list drie slaapkamer

Pretoria (Gauteng)
Drie slaapkamer huis Oopplan kombuis met heelwat kaste, Twee volle badkamers Sekuriteitshekke Afdakke vir 2 voertuie Braaiplek en tuin met besproeiingstelsel GEEN AGENTE Skakel Berthie by 731 - show phone - 5 vir besigtiging
See product
Klerksdorp (North West)
Die drie slaapkamer meenthuis, is gelee op sy eie hoek erf en het ook twee badkamers waarvan daar 'n bad en 'n stort is. Die woning het 'n dubbelmotorhuis en fantatiese kaste vir stoor plek. Dit is 'n oopplan woning en die kombuis het pragtig kaste. Die stoep is toe gebou en het ook 'n ingeboude braaier. Die woning is "pet friendly" en is gelee naby 'n laerskool en winkels. Available From: 03/10/2018 # Reception Rooms: 1 # Entrance Hall: 1 # Parking: 2 Has Garden Security Features: fence, alarm, access gate Property Reference #: 2592505 Agent Details: Maggie Botes - Intern Just Property Klerksdorp 58 Buffeldoorn Drive Flamwood Klerksdorp
R 6.775
See product
Parys (Free State)
'n Gerieflike drie slaapkamer huis wat loop afstand is vanaf die besighede en skole. Die voorstoep is toegemaakmet tralies en bied 'n sonnige sitplek. 'n Groot deel van die huis het nog parque vloere wat 'n warm gevoel aan die huis verleen. Die badkamer het 'n bad, stort en wasbak en dan is daar n aparte toilet. Die kombuis het 'n aparte opwas en wasgoed area. Daar is aan die buitekant 'n stoorkamer en buite toilet. Voorwaar nog 'n juweel om op te tel. A comfortable three bedroom house that is walking distance away from the businesses and schools, the front porch is covered with bars and offers a sunny seating area. A large part of the house still has parque floors that gives a warm feel to the home. The bathroom has a bath, shower and basin and there is a separate toilet. the kitchen has a separate laundry and scullery. There is a storeroom and outside toilet. # Reception Rooms: 1 Has Garden Property Reference #: 3083403 Agent Details: Magdé Schoeman Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 530.000
See product
Parys (Free State)
Easily manageable tiled 3 bed roomed 2 bath roomed family home,main bedroom has complete wall of built in cupboards.Prepaid, separate lounge leading onto undercover stoep. Entrance hall, separate dining area, kitchen and scullery. Has Tandem garage and access 2 entrances. Maklik hanteerbare, geteëlde drie slaapkamer, 2 badkamer huis met die hoofslaapkamer wat 'n muur met ingeboude kaste het. Voorafbetaalde elektrisiteit, aparte sitkamer wat na die stoep lei. Ingangsportaal, aparte eetkamer, kombuis en opwas. Het Tandem motorhuis en het 2 ingange. # Reception Rooms: 1 # Entrance Hall: 1 # Parking: 2 Has Garden Security Features: fence Property Reference #: 3108788 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 750.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
Lovely 3 bedroom 2 bathroom home. All the bedrooms have built in closets, the third bedroom was changed into a 1 bedroom flat with a separate kitchenette that can be rented out or used as the main bedroom. The kitchen is open plan and has ample cupboards & a gas hob. There is a open plan dining room, living room and a office. The properties has walls on 3 sides with palisades in the front with a electric gate. The floors are tiled. The garden is massive with a water tank & pressure pump. Additional extras include a staff toilet & 2 carports. Please contact us for more information! Pragtige 3 slaapkamer 2 badkamer huis. Al die slaapkamers het ingeboude kaste, die derde slaapkamer is verander in 'n woonstel met 1 slaapkamer met 'n aparte kombuisie wat verhuur kan word of as hoofslaapkamer gebruik kan word. Die kombuis is oopplan en het genoeg kaste en 'n gaskookplaat. Daar is 'n oopplan-eetkamer, sitkamer en 'n kantoor. Die eiendomme het mure aan drie kante met palissades aan die voorkant met 'n elektriese hek. Die vloere is geteël. Die tuin is massief met 'n watertenk en drukpomp. Bykomende ekstras sluit 'n personeeltoilet en 2 afdakke in. Kontak ons ??gerus vir meer inligting! Property Reference #: CE21-0180 Agent Details: Elmarie van Zyl Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 1.025.000
See product
Brits (North West)
Die huis is gelee in 'n besige straat wat ideaal sal wees vir 'n besigheid. Die eiendom is in 'n besigheidsarea gelee asook in die sentrale sakegebied. Die eiendom bestaan uit drie slaapkamers, badkamer, eetkamer, sitkamer en kombuis. Al die kamers beskik oor ingeboude kaste. Die kombuis het netjiese melamien kaste in.Die kombuis het ook 'n nuwe stoof in. Daar is ook 'n twee slaapkamer of een groot slaapkamer woonstel met 'n groot woonvertrek, badkamer en kombuis agter in die erf met afdakke en 'n swembad. Die woonstel kan weer verhuur word en inkomste verseker van ongeveer Drieduisend rand per maand. Internal Agency Ref No:ZZ00005269 # Kitchen: 1 # Parking: 1 Has Pool Has Garden Need some attention Window Type: Steel Ceiling Type: normal Wall Type: plaster Floor Type: Tiles Roof Type: Tile Showers Stove Property Reference #: 13313899 Nearby Schools: Brits skole Nearby Places/Vicinity: Brits Sentrale Sakegebied Agent Details: RENEE DE JAGER Chire Eiendomme Prinsloostraat 15, Brits Brits
R 1.020.000
See product
Parys (Free State)
Pragtige huis met oorspronklike houtvloere. Die huis self kan gebruik word om in te woon, of om ook as gaste eenhede uit te verhuur. Daar is, behalwe die huis, twee gaste kamers aan die agterkant van die huis, elk met 'n slaapkamer, kombuis gedeelte en 'n badkamer. Die drie ruim onderdak stoepe en kunstig ontwerpte tuintjies skep 'n rustige atmosfeer waarin gaste heerlik kan ontspan. Die eiendom is naby die Vaalrivier geleë. Beautiful house with original wood floors. The house itself can be used to live in, or to rent out as guest units. In addition to the house, there are two guest rooms at the back of the house, each with a bedroom, kitchenette and a bathroom. The three spacious covered verandas and artfully designed gardens create a tranquil atmosphere in which guests can relax. The property is situated close to the Vaal River. # Reception Rooms: 2 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, alarm, access gate Property Reference #: 3237896 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 1.290.000
See product
Parys (Free State)
House with rondavel next to it. The premises leans itself to be a possible guest house. There is a big stoep in front of the house and an underroof stoep at the back. The house has an open plan lounge/ dining room, three bedrooms with built-in cupboards and carpets, two bathrooms - one with bath, basin and toilet and the other one with shower, basin and toilet. The kitchen is tiled and has an electric stove in. The double garage and carport is in a separate building. In the rondavel is an open plan lounge/ kitchen/ diningroom area, a bedroom and a bathroom with shower, basin and toilet. In the big garden are peach, orange, nut and pear trees. Huis met rondawel langsaan. Die perseel leun hom daartoe as 'n moontlike gastehuis. Daar is 'n groot stoep in die voorkant van die huis en 'n onderdakstoep aan die agterkant. Die huis het 'n oop sitkamer / eetkamer area, die drie slaapkamers het ingeboude kaste en matte, daar is twee badkamers - een met bad, wasbak en toilet en die ander een met stort, wasbak en toilet. Die kombuis is geteël en het 'n elektriese stoof. Die dubbel motorhuis en motor afdak is in 'n aparte gebou. In die rondawel is 'n oopplan sitkamer / kombuis / eetkamer area, 'n slaapkamer en 'n badkamer met stort, wasbak en toilet. In die groot tuin is perske-, lemoen-, neut- en peerbome. # Reception Rooms: 2 # Parking: 2 Has Garden Security Features: fence, access gate Property Reference #: 3241586 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 1.075.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.