VERBY GRENSE - KAREN KINGSBURY. IN ALBERTON

Verby Grense - Karen Kingsbury. Alles op die spel. Sal liefde genoeg wees wanneer die stryd dreig om verby the woed?... vir Faith Evans. n jong, opkomende nuusleser. N vrou van eer en integriteit wat vind dat sy opstaan teen die een man wat sy nooit gedink het haar vyand sou wees nie...... vir Jordan Riley. n magtiger prokoreur wat toegewy is daaraan om te veg vir menseregte - en teen God. n Man wat steeds worstel met die verlies van die drie vroue wat eens op n tyd alles vir hom beteken het...... vir Bethany, Pennsilvanie. n Klein dorpie wat niemand gedink het die middelpunt van nasionale saak sou word nie. Maar dit het. Alles te danke aan n geliefde 100 jaar oue standbeeld van Jesus Christus wat in Bethany se park staan. N standbeeld wat aprty mense se duidelik nie die skeiding van kerk en staat eerbiedig nie. n Standbeeld wat vernietig moet word. n Standbeeld wat skielik die middelpunt geword het van n bitter stryd - een vol politieke intrige, sosiale onreg en persoonlike konflik. Voor die styd oor is, sal Jordan, Faith en al die inwoners van Bethany opnuut moet dink oor alles waaroor hulle staan. • Tweedehandse boek. • Sagteband boek. • Afrikaans. • 428 Bladsye. • Boek is netjies en skoon daar is net n merkie op twee van die bladsye. • 725 - show phone -. • REF: 060. This book will be removed when sold.

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Verby Grense - Karen Kingsbury.
loading
Price: R 0,00
R 0,00
2293491
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.