BRAKANJAN DIE DRIE - BRAKANJAN EN DIE DRIE MUSKETIERS IN SOUTH AFRICA

Title: Brakanjan En Die Drie Musketiers Starring: Animation Synopsis: Die verhaal begin in die Suide van Frankryk. Brakanjan reis met sy perd Rofti na Parys om as Musketier van die koninklike musketierwag opgelei te word.In Parys ontmoet hy sy drie musketiervriende Portos, Athos en Aramis. Hul legendariese vaardighede met die swaard red hulle uit menige penarie terwyl hulle streef na edelheid, dapperheid en eerbaarheid. Pom, 'n muis wie se oorgeslagte ook in die musketiers se kwartiere gewoon het, sluit later by hulle aan.Brakanjan en sy vriende kry die koningin se gesteelde diamanthalssnoer terug en kortwiek so kardinaal Richelieu se planne om verdeeldheid te bring tussen koning Louis die Agste en koningin Anne.Brakanjan is in sy noppies wanneer hy daarin slaag om Juliet se hart te wen, sowel as om volwaardig as musketier in die koning se musketierwag opgeneem te word.

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Brakanjan Die Drie - Brakanjan En Die Drie Musketiers
loading
Price: R 79,00
R 79,00
2617706
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.