BRAKANJAN VRIENDE - BRAKANJAN EN VRIENDE SOOS GESIEN OP SAUK IN SOUTH AFRICA

Title: Brakanjan En Vriende Starring: Soos Gesien Op Sauk Synopsis: Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in 'n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug.Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm enaristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Saam maakhulle 'n onoorwinlike span in diens van die koning van Frankryk en is werklik die beste swaardvegters in die land.Hulle is die driemusketiers.Hierdie onvergeetlike reeks deel die avonture van brakanjan,'n dapper en hardkoppige jong heer. Sy grootstedroom is om by die koninklike beskerming aan te sluit. Met behulp van sy betroubare perd Rofty end sy vriend, Pip, bewys hy dat sekere swaarde wel sterker as ander is. Nie slegs oor die kwaliteit van die staal nie, maar ook oor die dapperheid van die swaardvegter.In hierdie tyd van regverdigheid, eerlikheid en vriendskap is daar een frase wat koning kraai Een vir almal en almal vir een. Die volgende Brakanjan se reeks is in die order:Die Kaptain Van Die MusketiersDie LegendeEn Die KavaliersSe TerugkeringTot Die ReddingDie Onoorwinkle MusketierEn VriendeKoningin Se TraneDie Groot PaliesbalDie Blou ValkOp Die EilandDie BedrieerDie Young Musketier

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Brakanjan Vriende - Brakanjan En Vriende Soos Gesien Op Sauk
loading
Price: R 79,00
R 79,00
2622807
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.