DIE BEKVELDER - ETTIE BIERMAN. IN ALBERTON
Die Bekvelder - Ettie Bierman. Toe Anne-Marie Van Zyl, na haar moeder se dood en maande van swaarkry, besluit om met haar boetie, Jurie, die Kaap en al sy probleme te verlaat, het sy geglo dat die toekoms op Drie Riviere, hul stiefoom se plaas naby Keetmanshoop, baie sorgloser as die hede sou wees. Hoe moes Anne-Marie weet dat hul stiefoom, Wynand Visser, nie is wat hy voorgee om te wees nie; dat die aantreklike, donker Nicolaas Pienaar nie haar stiefoom se plaasbestuurder is nie; dat Jurie se verbeelding so met hom op loop sal gaan dat allerhande stories oor haar en Nicolaas sal begin versprei. • Tweedehandse boek. • Hardeband boek met omslag. • Afrikaans. • 152 Bladsye. • 725 - show phone -. • REF: 194. This book will be removed when sold.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT