-
loading
Ads with pictures

Deel


Top sales list deel

Cape Town (Western Cape)
Geskiedenis van Suid-Afrika of Ons Verlede, Deel - Dr. S.F.N. Gie Pro Ecclesia-Drukkery, . Condition: Reasonable.      
R 400
See product
Cape Town (Western Cape)
Nasionalisme en Kommunisme, Deel 3 van Nasionalisme as Histories Faktor - Prof. Dr. D.J. Kotze Tafelberg-Uitgewers, . Condition: Good.      
R 130
See product
Cape Town (Western Cape)
Nasionalisme Geskiedenis en Pan-Nasionalistiese Bewegings, Deel 2 van Nasionalisme as Histories Faktor - D.J. Kotze Tafelberg-Uitgewers, . Condition: Good.      
R 180
See product
Cape Town (Western Cape)
Christelike en Nasionale Onderwys, Deel II - Dr. E Greyling Nasionale Pers Beperk, . Condition: Reasonable (small tear on cover - see photo).      
R 90
See product
Cape Town (Western Cape)
SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, Jaargang 27 (Deel 2) November (bilingual) - E.E. Pretories (red.) Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kultuurgeskiedenis, . Condition: Good.      
R 80
See product
Cape Town (Western Cape)
SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, Jaargang 26 (Deel 2) November (bilingual) - E.E. Pretories (red.) Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kultuurgeskiedenis, . Condition: Good.      
R 80
See product
Cape Town (Western Cape)
SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, Jaargang 27 (Deel 1) Junie (bilingual) - E.E. Pretories (red.) Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kultuurgeskiedenis, . Condition: Good.      
R 80
See product
Cape Town (Western Cape)
Suid-Afrikaanse Geslagregisters, Deel 4 / South African Genealogies Volume 4. J-K - J.A. Heese RGA, . Condition: Good (small tear on bottom of first page).      
R 300
See product
Cape Town (Western Cape)
Kranskop Deel 1, Oupa - Jochem van Bruggen Nasionale Pers Beperk, . Condition: Good (ex-library copy).      
R 140
See product
Newcastle (KwaZulu Natal)
General Condition: *fair to good Cover/Dust Cover: *fair to good, wear around the edges & to the top & bottom of the spines Owners Inscriptions: *none Pages: *fair to good, a little yellowed Additional notes: *2 volumes, well illustrated, charts, pull-out maps *Postage & Packaging R60 *To SAVE on postage I am always happy to combine items won on different auctions. *Optional insurance at 3% of item's value (for orders over R100)
R 550
See product
South Africa
Free Postage Within SA for Orders Over R900! Sagteband. Ongedateerd. 118 bladsye. Baie goeie toestand (vorige eienaar se naam voorin). Additional photos on request. Please ask any questions before placing your order. Afrikaans / Religious / Christian / Geestelik / Christelik / Bybelse / Christianity Many more books on sale, click here to browse!
R 5
See product
South Africa
Opleiding by die Leergimnasium. Pantser afdeling 6 Bladsye. Bietjie groter as A4 Volledige inligting stuk vir belangstellende persone. Interresante Ou SAW dokumentasie met inligting oor salarisse opleiding ens.   Moet voor 1961 was aangesien alle bedrae nog in pond aangedui word.   Please see the photo's as part of the description International bidders  are welcome. (please enquire about postage) Postage and packaging: R55.00 SA post office. Courier at R120. (Preferred) Pickup can also be arranged                   Please see our other medallion, pins and coins, books ext.  
R 135
See product
South Africa
  SADF (Restricted) - Danie Theron Krykskool Afstandsonderrig Gevegsinligting Deel 1 Handboek 1992 Exact images of the item/s on Auction: Good Used Condition  1992 Paperback - Over 400 A4 Pages (The front and back pages show wear, marks ect but the content pages are in very good condition) Registered Mail @ R 55.00  Postnet to Postnet @ R 100.00 Please have a look at all our other items.
R 50
See product
South Africa
Quad in baie goeie kondisie. Nuwe agterbande, nerve bars, hand guards, protaper handle bars. In goeie werkende kondisie. Alles werk 100%. Start maklik. Deel van sticker kit het afgekom. + dubbel quad trailer met ramps. Kontak my op 0839629699 vir verdere info.
R 28.000
See product
South Africa
Woordvisier - redakteur Maritjie Smith Uitgegee: Kommandement Oranje Vrystaat Eerste uitgawe/Eerste druk 1992 Sagteband 101 bladsye. Geskryf op eerste en laaste bladsye. Wys rakverweer op die voorste en agterse buiteblaaie, bl 69 is gevou en het n klein skeurkie, 3 bladsye het potlood merke. Bindwerk is steeds stewig   Sien asb die foto's as deel van die beskrywing           Please see our other medallion, pins and coins, books ext. We combine postage at nominal extra fees (please enquire if you are interested in more than one item). International bidders  are welcome. (please enquire about postage) Postage and packaging: R55.00 SA post office. Courier at R95. (Preferred) Pickup can also be arranged.    
R 165
See product
South Africa
In hierdie boek loop die ondersoekende joernalis De Wet Potgieter terug op die spore van n klomp geweldenaars in Suid-Afrika se geskiedenis. Di geweldsmisdade, wat van die laat tagtigerjare tot in die nuwe millennium gepleeg is, wissel van fanatiese verregses wat medeburgers koelbloedig afmaai, tot geweldenaars wat hoprofiel-staatsmoorde gepleeg het. Hy neem die leser tot agter die skerms van die mees omstrede voorvalle in ons land. Met sy onverskrokke skryfstyl trek Potgieter jou midde-in die sake in. In Grusaam deel hy inligting wat nog nie voorheen openbaar gemaak is nie. Wat het werklik die nag van 17 Junie 1992 in Boipatong gebeur? Wat was die dryfkrag agter die gru-aanval op Alison Botha? Wat het van die doodgewone polisieman Andr Stander n gewetenlose bankrower gemaak? Wie het eerste die verband tussen Gert van Rooyen se slagoffers en n moontlike mensehandelsaak raakgesien? Potgieter vertel hoe hy as joernalis te werk gegaan het om verslag te doen oor elk van di grusame sake. Hierdie boek neem jou terug na die bloedige koerant-opskrifte van gister. Sagteband, 240 bladsye ALSO AVAILABLE IN ENGLISH
See product
South Africa
Hierdie digbundel is Dawid Lotter se derde en handel soos die voriges oor die dienspligjare en oorlog in die algemeen. Die temas wissel van lighartig tot dodelike erns uit Operasie Savannah, Operasie Yahoo en die slag van die Lomba. Die tweede helfte van die bundel spreek PTSD aan asook politiek aan. Die laaste deel bestaan uit verwerkings na Afrikaans van die beste ou oorlogsdig van beide Engelse en Duitse digters. Sagteband, 222 bladsye. 1ste Publikasie: Julie 2017
See product
South Africa (All cities)
2017 splinternuwe sagteband boek met 221 bladsye. R50 posgeld in SA. Ek doen ook bekostigbare koerier.....vra my daaroor.   Hierdie digbundel is Dawid Lotter se derde en handel soos die voriges oor die dienspligjare en oorlog in die algemeen. Die temas wissel van lighartig tot dodelike erns uit Operasie Savannah, Operasie Yahoo en die slag van die Lomba. Die tweede helfte van die bundel spreek PTSD aan asook politiek aan. Die laaste deel bestaan uit verwerkings na Afrikaans van die beste ou oorlogsgedigte van beide Engelse en Duitse digters. SWA, Suidwes-Afrika, Namibia, Swapo, SAW, grensoorlog.....  
R 215
See product
South Africa (All cities)
Die Verste Sektor is n reis van herinnering aan n gebied in Suider-Afrika, totaal onbekend by baie mense. Hier waar n deel van die sogenaamde bosoorlog in die jare 1965 tot 1990 afgespeel het en bygedra het tot die vredesproses en onafhanklikheid van Namibi. Dan was dr ook legendes gebore en in besonder Oom Dirk (Kmdt) du Toit, n voormalige boer van Hopefield. Die boek weergee die persoonlike gebeurtenisse en ervarings van mense wat daar woonagtig was en of met die gebied en sy mense bekend was. Sagteband, A4, 266 bladsye.
R 350
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Tent stut pale om dak seile en tentflappe te stut 10 x aluminium pale 1350 mm lank 4x staal pale 1350mm lank 2x aluminium pale 1900mm lank alle pale deel in die middel vir verpakking{verpakking houers ingesluit}
R 895
See product
South Africa (All cities)
In hierdie werk deel Johan Engelbrecht sy persoonlike herinneringe met die lesers. Hy het reeds op 17-jarige ouderdom formeel aansoek gedoen vir toelating tot 1 Valskermbataljon se springkursus. Die Bataljon se se valskerm kwalifikasievleuls is op 18-jarige ouderdom aan hom toegeken en slegs 3 weke later is hy ook tot onderkorporaal bevorder. Hierdie werk is volgens die skrywer net sy persoonlike Parabat memoires van 52 jaar gelede. Die "plot" of die "punch line" is glashelder vanaf Generaal WP Louw, 1ste bevelvoerder van 1 Valskermbataljon, se tyd. Indien jy standaarde en vereistes verlaag terwille van tjommies, meelopers en familielede verloor jy altyd die stryd. Die kaliber mense soos 'n Generaal Louw, verhef die Bataljon se leuse: EX ALTO VINCIMUS Sagteband, 173 bladsye
R 280
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.