DIE VERSTE SEKTOR - JOHAN VAN WYNGAARD IN SOUTH AFRICA

Die Verste Sektor is n reis van herinnering aan n gebied in Suider-Afrika, totaal onbekend by baie mense. Hier waar n deel van die sogenaamde bosoorlog in die jare 1965 tot 1990 afgespeel het en bygedra het tot die vredesproses en onafhanklikheid van Namibi. Dan was dr ook legendes gebore en in besonder Oom Dirk (Kmdt) du Toit, n voormalige boer van Hopefield. Die boek weergee die persoonlike gebeurtenisse en ervarings van mense wat daar woonagtig was en of met die gebied en sy mense bekend was. Sagteband, A4, 266 bladsye.

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Die Verste Sektor - Johan van Wyngaard
loading
Price: R 350,00
R 350,00
2792762
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.