-
loading
Ads with pictures

Dis land deel


Top sales list dis land deel

South Africa
 HF Du Plessis, 1999, eerste uitgawe.  Sagteband in goeie+ toestand. Ware stories met onware name. 199 pp.   Voorblas en foto soos gewys lyk dieselfde, behalwe die "Deel 1" wat hier vertoon word.   Vorige eienaar naam doodgetrek met swart koki op binne voorblad.  Anders stewige en netjies.   Suidwes Afrika; Namibia.
See product
South Africa
Die Seerower van Cadiz Land van die ewige ys Deel 4 Nickey v Schalkwyk
See product
South Africa
  Die Afrikaner en sy Kultuur, Deel 1, Mens en Land - Pieter W. Grobbelaar (red.)   Tafelberg-Uitgewers, 1974. Condition: Good.        
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand.196 p. Eerste uitgawe 1974.  [Posgeld = R55.00]
R 100
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Fia en Fabie, die klein jakkalsies, baklei gedurig oor wie die meeste het om te eet. Hulle probeer hulle mamma oortuig dat alle klein kinders sukkel om te deel … maar is dit waar? Dis eers as hulle twee honger muisies ontmoet dat hulle die waarde daarvan besef om te deel. Features Summary Fia en Fabie, die klein jakkalsies, baklei gedurig oor wie die meeste het om te eet. Hulle probeer hulle mamma oortuig dat alle klein kinders sukkel om te deel … maar is dit waar? Author Francois Maree (Editor), Stephanie Roehe (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20060105 Pages 32 ISBN 1-920134-21-2 ISBN 13 978-1-920134-21-1
See product
South Africa (All cities)
 Oemkontoe van die nasie is ’n satiriese terugblik vanuit die jaar 2005 op die Ou en Nuwe Suid-Afrika. In hierdie proses bevind Britse beleidmakers uit die 1800’s hulle onverwags voor die Waarheids- en Versoeningskommissie. Boere uit die Noordelike Provinsie keer die Groot Trek om. Terug Kaap toe, in bakkies met frieskoeie en hoenders agterop, die plaaslike koerantredakteur as trekleier in die Volla voor, die nuwe trekkers vervul met siniese droefheid oor die turfland en wit gras wat agtergelaat word. Histories benadeeldes doen aansoek om as histories bevoordeeldes geherklassifiseer te word. Mense wat in die ou bedeling opponente was, raak ongemerk bondgenote. En die Paarlse Taalmonument se lot as ’n nuttelose spies word finaal verseël. Maar daar is nog Faan Starck, ’n plattelandse onderwyser wie se skryfloopbaan begin met ’n satiriese rubriek in ’n plaaslike koerantjie en ’n storieboek wat per geluk vir hoërskoolleerlinge voorgeskryf word. Sonder dat Faan dit so beplan, word die drukpotlood waarmee hy sy polities verkeerde stories pleeg, skerper, word dit ’n nuwe oemkontoe wat tegelykertyd genadeloos hekel en tragiek blootlê. Dit is nie welkom nie, en Faan se tydsberekening is helaas swak – “ … maar hemel, jou politiek, Starck, waar kruip jy uit? Dis... ’n land met ’n veritabele reënboog van regte waarvoor jy sensitief moet wees.” Oemkontoe van die nasie is ’n polities verkeerde veroordeling van die Nuwe Suid-Afrika en dis ’n boek wat eintlik nie gelees behoort te word nie … 
R 85
See product
South Africa (All cities)
Die Wreker Casper H. Marais Rooi Jan, No. 2 Dis 1819 en die Vyfde Grensoorlog breek met alle geweld uit. Terwyl Makana met sy duisende krygers Grahamstad aanval, is Rooi Jan diep in hul agterhoedes besig om ’n persoonlike wraak uit te deel. (Hierdie boek volg op Die Skrik van Grensland.) • • • Eerste uitgawe, sesde druk, 2016. Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 132 bladsye. ISBN: 978-0-9870324-1-6. Geskik vir ouderdomme 12+ jaar.
R 39
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Dis amper slaaptyd vir Bella en Bollie; tyd om te bad, melk en koekies te geniet en 'n slaaptydstorie te lees. Maar toe Bollie besluit om weg te kruip, mis hy amper die belangrikste deel van slaaptyd! Features Summary Die tweede Bella & Bollie-boek, waarin 'n wereld vol kinderlike onskuld op lesertjies wag! Author G. Shields (Author), Shane Kleyn (Translator), I.M. Sutcliffe (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20120827 Pages 32 ISBN 1-86919-895-6 ISBN 13 978-1-86919-895-4
R 124
See product
South Africa (All cities)
Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus. - Die verlore eiland Geen besoekers, geen telefoonoproepe en geen vakansies. Dis die reëls by madame Spina Webb se skool op die geheimsinnige Verlore Eiland. Nikkel en Pennie is dadelik agterdogtig toe hulle op die eiland kom. Watter vreemde dinge is by dié skool aan die gang? Hoekom tree madame Spina Webb so vreemd op? En wat is die geheimsinnige Ogopogo? - Daar is vlooie in my bed Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na ou voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef. Tant Flousie kla heeldag en deel werk uit. Net voordat dinge heeltemal hand uit ruk, ontmoet Rosie vir Stradivarius Vlooi en sy talentvolle maats wat in haar bed woon... - Die towerpotlood Ronnie se senuwees is gedaan. Sy goor pleegouers, oom Mufter en tant Skimmel, gaan 'n muisvalletjie stel. Wat as hulle vir Paulus, Ronnie se hamster, daarin vang? Maar dan gebeur 'n vreemde ding op pad skool toe - Ronnie kry 'n towerpotlood present! Sal die towerpotlood hom en Paulus van die skoolboelies en sy nare pleegouers kan red? This product ships within 3-5 working days.
R 110
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Dit is die verhaal van hoe `n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg vir `n prokureur gestudeer het, het Nelson Mandela meer en meer gesien hoe onregverdig die land se wette teenoor swart mense was, en hoe hulle daaronder ly. En die ergste was, hulle kon niks daaraan te doen omdat die wet swart mense verbied het om te stem vir `n regering wat hulle wou he. Daarom het Tata Mandela besluit om sy lewe daaraan te wy om te veg teen die regering se groot plan, apartheid. Apartheid het beteken dat wit en swart mense apart gehou is en dat wit mense die beste deel van alles gekry het. Sommer gou het Madiba se aksies hom in die moeilikheid laat beland, en uiteindelik is hy vir 27 jaar toegesluit. Maar toe hy daar uitkom, het alles verander, en hy het die eerste president van al die mense van die land, wit en swart, geword. Hy was `n held vir almal in Suid-Afrika en oor die hele wereld, en hierdie boek vertel sy storie. Features Summary Dit is die verhaal van hoe `n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Author Sean Fraser Publisher The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd Release date 20130902 Pages 291 ISBN 0-14-353853-5 ISBN 13 978-0-14-353853-0
R 80
See product
South Africa
Hierdie boek bring hulde aan die Suid-Afrikaanse kwiltgeskiedenis en die top kwilters in Suid-Afrika. In Suid-Afrika is kwiltwerk nie so deel van ons kultuurgeskiedenis soos wat dit byvoorbeeld in Amerika of Engeland is nie maar dat dit ryk is, is nie te betwyfel nie. Die witgestyfde en gekwilte kappies wat vrouens tydens die pioniersdae in Suid-Afrika gedra het, vorm inderdaad een van die hoogtepunte van volkskuns in ons land. Een van die oudste laslapdekens dateer uit die jare 1805 tot 1806 en is in die Drostdy Museum in Swellendam te sien. Format:paperback
See product
South Africa (All cities)
Omnibus- Verhale van die Weskus- Margaret Bakkes- 2007-Human & Rousseau. Sagteband met ligte waterskade. Steeds in stewige toestand. Waar jou skat is en Die hart van Meeubaai het as aparte romans verskynben is nou in omnibusvorm beskikbaar as Vehale van die Weskus; onvergeetlike liefdesverhale wat in 'n pragrige deel vanbdie land afspeel.
R 45
See product
South Africa (All cities)
BRAND PRETORIUS AAN DIE STUUR. My Leierskapsreis -  Tafelberg - 2013 - 272pp - Sagteband in baie mooi toestand. Brand Pretorius wat dit beteken om n leier te wees: in sy loopbaan oor vier dekades, was hy in topbestuursposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep waar hy uitvoerende hoof was. In Aan die stuur deel Pretorius sy sakesuksesse en die bestuurslesse wat hy geleer het en die impak daarvan op die maatskappye en werknemers onder sy bestuur. Pretorius praat openhartig oor die alles loop reg-jare by Toyota en van die donker tye by die McCarthy-groep toe die maatskappy byna ondergegaan het, tot die groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy. Die lesse vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat wil verstaan hoe om sake te doen in Suid-Afrika, hoe om n suksesvolle ondernming te bedryf en watter groot rol goeie leierskapskap speel in die land se ontwikkeling. Min Suid-Afrikaanse leiers het meer opregte en deurdagte leierskap getoon as Brand Pretorius op sy soms uitdagende pad, soos beskryf in hierdie boek. Mark Lamberti, voorsitter van Massmart
R 85
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.