YAMAHA YFZ450 + DUBBEL QUAD TRAILER IN SOUTH AFRICA
Quad in baie goeie kondisie. Nuwe agterbande, nerve bars, hand guards, protaper handle bars. In goeie werkende kondisie. Alles werk 100%. Start maklik. Deel van sticker kit het afgekom. + dubbel quad trailer met ramps. Kontak my op 0839629699 vir verdere info.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 28.000,00
R 28.000,00
Contact
CONTACT