DIE MRE KOM: WEERKAATSINGS VAN OORLOG - DAWID LOTTER IN SOUTH AFRICA

Hierdie digbundel is Dawid Lotter se derde en handel soos die voriges oor die dienspligjare en oorlog in die algemeen. Die temas wissel van lighartig tot dodelike erns uit Operasie Savannah, Operasie Yahoo en die slag van die Lomba. Die tweede helfte van die bundel spreek PTSD aan asook politiek aan. Die laaste deel bestaan uit verwerkings na Afrikaans van die beste ou oorlogsdig van beide Engelse en Duitse digters. Sagteband, 222 bladsye. 1ste Publikasie: Julie 2017

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Die Mre Kom: Weerkaatsings van Oorlog - Dawid Lotter
loading
Price: R 0,00
R 0,00
2558249
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.