DZ: MEMOIRES VAN 'N PARABAT - JOHAN ENGELBRECHT IN SOUTH AFRICA

In hierdie werk deel Johan Engelbrecht sy persoonlike herinneringe met die lesers. Hy het reeds op 17-jarige ouderdom formeel aansoek gedoen vir toelating tot 1 Valskermbataljon se springkursus. Die Bataljon se se valskerm kwalifikasievleuls is op 18-jarige ouderdom aan hom toegeken en slegs 3 weke later is hy ook tot onderkorporaal bevorder. Hierdie werk is volgens die skrywer net sy persoonlike Parabat memoires van 52 jaar gelede. Die "plot" of die "punch line" is glashelder vanaf Generaal WP Louw, 1ste bevelvoerder van 1 Valskermbataljon, se tyd. Indien jy standaarde en vereistes verlaag terwille van tjommies, meelopers en familielede verloor jy altyd die stryd. Die kaliber mense soos 'n Generaal Louw, verhef die Bataljon se leuse: EX ALTO VINCIMUS Sagteband, 173 bladsye

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
DZ: Memoires van 'n Parabat - Johan Engelbrecht
DZ: Memoires van 'n Parabat - Johan Engelbrecht 0
loading
Price: R 280,00
R 280,00
2932172
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.