-
loading
Ads with pictures

Deel van


Top sales list deel van

South Africa (All cities)
 Die Volkslied, deel van ons erfenis - Jan Bouws - 1969 - Hardeband sonder stofomslag steeds mooi, skoon en stewig gebind.  
R 95
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Handelsryk in die Ooste is die tweede deel van ¿n vyfdelige reeks oor vroe blanke vestiging aan die Kaap. In di deel beskryf Karel Schoeman die totstandkoming en bestuur van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se uitgebreide handelsnetwerk in die gebied van die Indiese Oseaan gedurende die sewentiende eeu. Vir die meeste Suid-Afrikaanse lesers wat maar min kennis van die VOC het, bied hierdie boek besonder baie insigte en word die stigting van die klein verversingspos aan die Kaap die Goeie Hoop in 1652 in konteks geplaas. Dit gee byvoorbeeld aandag aan die groot intra-Asiatiese handelsnetwerk wat selfs voor die koms van die Portugese en Spaanse ontdekkingsreisigers in die gebied bestaan het, aan die wedywering tussen die seevarende moondhede Portugal, Nederland, Engeland en Frankryk om vastrapplek in verskillende Oosterse lande te kry en aan die soms bloedige stryd om monopolie in die handel met kosbare produkte soos speserye, tekstiel en porselein te verkry. ¿n Aantal hoofstukke word gewy aan Batavia, die VOC se administratiewe hoofstad: Vanuit die VOC-kantore is die retoervlote gekordineer; hiervandaan is verkenningstogte na die binneland onderneem; het die amptenary en ryk handelaars ¿n swierige lewenstyl ontwikkel en het kosbare Oosterse meubels en tapyte modieus geword. Ten slotte word ook aandag aan die verskynsel van slawerny en die invloed wat dit gehad het op die koloniale lewe, ook aan die Kaap. Features Summary Die tweede deel van ’n vyfdelige reeks oor vroeë blanke vestiging aan die Kaap. Author Karel Schoeman Publisher Protea Boekhuis Release date 20091130 Pages 350 ISBN 1-86919-270-2 ISBN 13 978-1-86919-270-9
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom. So te se elke bespreking is uit presies die teenoorgestelde siening vertolk. Een van die mees omstrede onderwerpe was die Groot Trek, die Boere se eksodus uit die Kaapkolonie in 1838. Skrywers oor die onderwerp het tradisioneel die gebeure nie net uit die perspektief van "wit geskiedenis" benader nie, maar hoofsaaklik uit die van "Afrikanergeskiedenis". Dit is nog altyd gesien as `n "Afrikanergebeurtenis", maar dit was allermins. Die Groot Trek en die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het, het elke deel van die samelewing betrek - Zulu, Sotho, Ndebele, Xhosa, Khoisan, Khoikhoi, Bruin, Brits, Engelssprekende Suid-Afrikaner en Boer - en dit is tyd om die trek in daardie lig, in die konteks van `n onbevooroordeelde, moderne Suid-Afrika, uit te beeld. Soos wat gewoonlik die geval is in geskiedenis, hou al die gebeure verband met mekaar. Dit is onmoontlik om die Groot Trek te skei van gebeure wat terugstrek tot by die Portugese ontdekkingsreisigers, aangesien daardie vroee verwikkelinge die agtergrond geskep het vir die redes vir die Groot Trek. Die meeste skrywers het op die trek self gefokus terwyl Binckes `n bree benadering gevolg het wat die impak van die vroeere wit invalle en migrasies - Portugees, Hollands, Frans en Brits - op suidelike Afrika bestudeer. So kan die trek en die oorsake daarvan beter verstaan word. Waar moontlik het Binckes die weergawes van ooggetuies gebruik en dit bevestig met die perspektiewe van vooraanstaande geskiedkundiges. Die eindproduk is `n objektiewe en omvattende rekord van een van die seminale gebeure in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Hierdie boek toon dat die Afrikaner `n belangrike rolspeler in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is, was en altyd sal wees - maar dit beeld die Afrikaner ook uit as deel van `n groter prentjie. Die skrywer distansieer hom van die karakters wat die afgelope twee eeue as edel gestereotipeer is en beeld hulle lewensgetrou uit: wonderlike, heldhaftige mense met menslike gevoelens, sterk punte en tekortkominge. Features Summary In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom... Author Robin Binckes (Author), Adri Kotze (Author) Publisher 30 Degrees South Publishers Release date 20141001 Pages 559 ISBN 1-928211-27-5 ISBN 13 978-1-928211-27-3
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiende-eeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikaner-nasionalisme, en die huidige tydsgewrig. Features Summary Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Author H.W. Claassens Publisher Protea Boekhuis Release date 20061023 Pages 513 ISBN 1-86919-106-4 ISBN 13 978-1-86919-106-1
R 329
See product
South Africa (All cities)
   Andre P. Brink -- GERUGTE VAN REEN.  1ste uitgawe 1978 Hardeband met Stofjas - Die stofjas is nog in 'n goeie toestand. Die Hardeband het aan die voorkant en agter kant het verweer op. Naam van 'n boekwinkel  en vorige eienaar op eerste bladsy.  . Sien asb die foto's as deel van die beskrywing     International Bidders Welcome (Please enquire about shipping costs) Postage and Packaging: Post Office: R58  Courier R130 Postnet: R115   We do combine items to save shipping cost. (Please enquire about the cost if you buy more than 1 item       International Bidders Welcome (Please enquire about shipping costs)
R 65
See product
South Africa
 Awareness Publishing Group, 2010, 1st edition, Afrikaans. Deel van die Leer Afrika se geskiedenis - Vryheidsvegters reeks. VG, ex-library, hardly used and otherwise unmarked. 52 pp.
R 60
See product
South Africa (All cities)
 Klein deel van stofomslag agter weg geskeur, verder in goeie kondisie.
R 40
See product
South Africa
Bewaring van ons Erfenis, Deel 1, Bewaring van ou Geboue en Historiese Oorblyfsels - Dr. J. Ploeger & andere Kaapstad, 1966. Condition: Good.      
R 100
See product
South Africa
Die Seerower van Cadiz Land van die ewige ys Deel 4 Nickey v Schalkwyk
See product
South Africa (All cities)
Buy Kultuurgeskiedenis van die Afrikaner, Deel 3 - C.M.Van Den Heever en P.De V.Pienaar for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Versamelde Werke van C.M. van den Heever, Deel IV. for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy Kultuurgeskiedenis van die Afrikaner - Deel II& III - Prof C.M. Van den Heever for R250.00
R 250
See product
South Africa
  Kranskop, Deel 1, Oupa - Jochem van Bruggen   Nasionale Pers, 19343 (eerste uitgawe). Condition: Good (stofomslag erg beskadig).      
R 120
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Dagboek van Johannes Meintjes Deel I (SOUTH AFRICAN ARTIST & AUTHOR) for R700.00
R 700
See product
South Africa (All cities)
Buy Unie van Zuid-Afrika Landbouw Journaal - Deel ll -1911 for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Eenheidstrewe van die Republikeinse Afrikaners Deel 1 Pioniershartstogte (1836-1864) for R150.00
R 150
See product
South Africa
De werken van Vondel in berband gebracht met zijn leven en voorzien van verklaring en aanteekeningen, door Mr. J. Van Lennep.  Deel 1 - Published by M.H. Binger & Zonen te Amsterdam 1855, 776 pages. Deel 5 - Published by Gebroeders Binger te Amsterdam 1859, 783 pages. first edition, A 4 format, embossed covers, minimum wear, stamp with number, name inscriptions from previous owners, with plates and illustrations, only volume 1 & 5, books are in a good condition. Very scarce & collectible books ! Heavy books P&P within SA R.70  
R 1.800
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Ontwikkeling van die Politieke Denke van die Afrikaner, Deel IV 1881-1899 - G.D. Scholtz for R400.00
R 400
See product
South Africa (All cities)
Buy 1970 Die Ontwikkeling Van Die Politieke Denke Van Die Afrikaner- Deel 2 by G. D. Scholtz Hardcover w for R779.99
R 779
See product
South Africa (All cities)
Buy LANGENHOVEN, C.J. - Versamelde Werke: Slegs deel VIII (8) van n onvolledige 1974 stel. for R75.00
R 75
See product
South Africa (All cities)
Besending: R.MaraisHoe ons voorvaders geleef, gewerk en gespeel het: Van Riebeeck tot die XIX eeu.required='1'/][contact-field label='Email' type='email' required='1'/][contact-field label='Inquire about this book' type='textarea'required='1'/][/contact-form]
R 190
See product
South Africa (All cities)
Buy Woordeboek van die Afrikaanse Taal - Die Afrikaanse Woordeboek - Vierde Deel [IV] H - I (Hardeband) for R34.00
R 34
See product
South Africa
We combine postage, so do look at our other items on offer. Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Dispatched within 3 business days. Condition: Very Good. Bibliographic information: Title Duisend Beste Boeke: Meer as Duisend Van Die Beroemdste en Mees Beminde Geskrifte Uit Alle Eeue en Lande Authors Frank Northen Magill, Leon Rousseau Publisher Rubicon-Pers, 1983 Please Click ---> HERE PTO Books is selling. Follow PTO Books on Facebook.
R 135
See product
South Africa (All cities)
Omnibus- Verhale van die Weskus- Margaret Bakkes- 2007-Human & Rousseau. Sagteband met ligte waterskade. Steeds in stewige toestand. Waar jou skat is en Die hart van Meeubaai het as aparte romans verskynben is nou in omnibusvorm beskikbaar as Vehale van die Weskus; onvergeetlike liefdesverhale wat in 'n pragrige deel vanbdie land afspeel.
R 45
See product
South Africa (All cities)
 Die vrou en haar huis, twaalf dele in een band. Boek is in baie goeie toestand. Kookkuns, huishouding, handwerk, reseppe (resepte), vrugtekoek, inmaak van vrugte, keurige drag vir die vrou ens.    
R 100
See product
South Africa
        HOLLANDSE KOERANT WAT IN 1756 IN BOEKVORM GEDRUK IS   - EERSTE DEEL BEVAT OOK N STUK OOR DIE SKRYWER EN BEGIN DAN MET DIE KOERANT VAN 1731.GOEIE TOESTAND VIR OUDERDOM 6CM DIK.17 CM HOOG,11CM WYD
See product
South Africa (All cities)
 Hugenoteland: Ters van Huyssteen & Hannes Meiring  Deel II - Tafelberg - 1985 - Harde  glansblad in baie mooi, skoon en stewige toestand.
R 185
See product
South Africa
1914 eerste uitgawe hardeband met 434 bladsye in baie mooi toestand. Hierdie is deel 2. R50 posgeld in SA. Binne ook Swaziland, Hofmeyr's belofte, Blignautspont, Adendorff-trek, Boenoe, Grobler-traktaat, Matabele, Lobengula, Lippert-concessie, Ngomo-opstand, Paul Kruger, Potgieter en Pretorius, ZAR, moord op Grobler.......
R 220
See product
South Africa
1911 Harde band Swaar boek 782 Bladsye Goeie tweedehandse toestand Posgeld R55    
R 80
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters. Protea gaan dit weer publiseer in ‘n nuwer moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan ‘n nuwe generasie bekend te stel. Die stories in die bundel word volgens bevatlikheid rangskik. Die langste woorde in die eerste ses stories bestaan uit slegs drie letters, die in die volgende drie stories uit vier lettes en die volgende drie uit net vyf. Gaandeweg word die woorde moeiliker en langer. Features Summary Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels... Author Helena J.F. Lochner Publisher Protea Boekhuis Release date 20190101 Pages 160 ISBN 1-4853-0983-2 ISBN 13 978-1-4853-0983-3
R 177
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.