KEKKELFEES IN BENONI
Ons jaarlikse Kekkelfees is oor 7 dae. Indien enige iemand nog belangstel om 'n stalletjie by die fees te plaas kan julle ons nog kontak. R 150 per stalletjie. Word gehou by Hoerskool Brandwag Benoni op 1 November vanaf tot . Kom hou saam met ons fees en sluit die jaar af op 'n hoë noot
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT