EXPERIENCED ACCOUNTANT IN SOUTH AFRICA
Vereistes vir applikant: 5 jaar ondervinding van boeke tot Proefbalans vlak, B Com en/of “Article” kandidate sal voorkeur geniet, Goeie Excel E-pos en Boekhou program ondervinding, Tweetalig Engels en Afrikaans. Verantwoordelikhede sluit in: Inlees en rekonsiliasie van boeke, Berekening en inlees van joernale, Opstel van verslae vir Finansiele Direkteure, Begrotings, Ad-Hoc verslae. Suksesvolle kandidaat sal deel word van dinamiese span in 'n gemaklike werksomgewing. Aansoeke sluit 27 Oktober . Stuur CV na .
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT