-
loading
Ads with pictures

Twee pragtige


Top sales list twee pragtige

Bloemfontein (Free State)
Twee pragtige skaaphondreuns. Reeds ingeënt en ontwurm. R1000 elk
See product
South Africa
Sal oor twee weke op 14 Sept. gereed wees vir nuwe huise. Ouers is uitstekende waghonde. Baie liefdevol teenoor kinders en almal vir wie hulle ken. Skakel vroegtydig en bespreek om teleurstelling te voorkom !
R 2.500
See product
South Africa
Ek het 3 pragtige puppies wat reg is vir hulle nuwe huisie, hulle is 9 weke oud, klaar ingeënt en ontwurm, en geregistreer, ek het een tradisional wyfie R en twee pragtige biewer mannetjies, R , mamma en pappa weeg 2.5 kg.
R 3.000
See product
Boksburg (Gauteng)
Ek het twee pragtige spelirige seuntjies wat opsuk is na hulle for ever mamma of pappa. Hulle nou 7 weke oud
See product
Kimberley (Northern Cape)
Pragtige twee golden cocker spaniel reuntjies van 6 weke is gereed vir nuwe liefdevolle huise. Inenting en ontwurming is op datum.
See product
South Africa
Pragtige,sterk en fris Weimaraner hondjies. Hulle het 3,9kg op 4 weke geweeg. Twee tefies en vier reuntjies. Sal 22 Augustus reg wees vir hul nuwe huis. Eerste inspuiting is ingesluit.
R 2.000
See product
Viljoenskroon (Free State)
Pragtige,sterk en fris Weimaraner hondjies. Sal 22 Augustus reg wees vir hul nuwe huis. Twee tefies en vier reuntjies. Eerste inspuiting ingesluit.
See product
Pretoria (Gauteng)
Pragtige minatuur chocolate dapple dachshund reuntjies beskikbaar. Daar is nog net twee beskikbaar. Hulle is gespuit en ontwurm. Puik ouers, hulle is pragtig klein. Dam is minatuur chocolate dapple en sire is minatuur chocolate. Ouers beskikbaar vir besigtiging. Kontak my by 827 - show phone - 9.
See product
Bloemfontein (Free State)
Most beautiful pups looking towards their forever homes. Six females and two males. They're vet checked, vaccinations up to date and dewormed. You'll receive a contract with all your pups information. Call or whatsapp for more information. Pragtige skaaphondjies is byna gereed om hul nuwe families te ontmoet. Ses tefies en twee reuntjies. Skakel gerus, of whatsapp vir navrae.
R 3.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Hierdie pragtige twee jong lovebirds soek n liefdevolle tuiste. Ongeveer 3.5mnde oud. Geslag onbekend.
R 200
See product
Klerksdorp (North West)
Dis alweer sulke TYD!!! Pragtige Angora Dwarf rabbits beskikbaar!!! Hulle is pragtigte, sagte bondeltjies liefde wat sommer vinnig binne jou hartjie sal inspring... Elke hasie het sy eie gratis sakkie HAAS PELLETS wat jou sal help om julle twee se avontuur saam te kan begin!!! Kontak Coreen {071 859 0486} indien jy sou belangstel. NB! Daars net 5 beskikbaar
R 250
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.