-
loading
Ads with pictures

Twee rigting dis


Top sales list twee rigting dis

South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op 'n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na 'n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: 'n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas... Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings! Features Summary Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op 'n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties... Author Alice Pantermuller (Author), Kobus Geldenhuys (Translator) Publisher Human & Rousseau Release date 20140818 Pages 152 ISBN 0-7981-6676-2 ISBN 13 978-0-7981-6676-8
R 142
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is. Maar omdat dit al is wat daar is om te doen, begin sy herbou; aan n loopbaan, n vriendekring, haar verhouding met haar kind, haar verhouding met haar ma. Aan haar vertroue in haarself. Stelselmatig kom daar lig, en sin, en rigting, selfs vir haar. Al waarvoor sy glad nie reg is nie, is Barnard Richter, wat van haar verwag om ten spyte van alles wat sy nie kon vermag nie en alles wat sy nooit sal kan wees nie, weer in die liefde te glo. Features Summary Simone se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes... Author Sophia Kapp Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160301 Pages 476 ISBN 0-7993-7800-3 ISBN 13 978-0-7993-7800-9
R 209
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Fia en Fabie, die klein jakkalsies, baklei gedurig oor wie die meeste het om te eet. Hulle probeer hulle mamma oortuig dat alle klein kinders sukkel om te deel … maar is dit waar? Dis eers as hulle twee honger muisies ontmoet dat hulle die waarde daarvan besef om te deel. Features Summary Fia en Fabie, die klein jakkalsies, baklei gedurig oor wie die meeste het om te eet. Hulle probeer hulle mamma oortuig dat alle klein kinders sukkel om te deel … maar is dit waar? Author Francois Maree (Editor), Stephanie Roehe (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20060105 Pages 32 ISBN 1-920134-21-2 ISBN 13 978-1-920134-21-1
See product
South Africa
Nagloper Jan G. Altena Dawid tuur met skrefiesoë oor die sand wat ongenaakbaar tot by die horison strek. Na ’n ruk vra hy, ‘Is jy bang om dood te gaan?’ Jonatan probeer ongeërgd lyk, gaan aan met sy vingers in die sand boor. Dan kyk hy op en antwoord, ‘Ja. Jy?’ Agtergelaat in die Kalahari kom twee vriende tot die besef dat hulle moontlik nie lewendig daar sal uitkom nie. Dis ’n te ongelyke stryd, sonder kos of water en met slegs ’n vergange, onverstaanbare kultuur om op terug te val. Tog baklei hulle om staande te bly teen die meedoënlose natuur en ook die wreedheid van die mense wat hulself daar tuisgemaak het. Dit word ’n tyd vir waardes bepaal en verantwoordelikheid neem. ’n Tyd vir oorleef ten alle koste. ’n Tyd vir grootword. • • • Eerste uitgawe, tweede druk, 2015. Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 176 bladsye. ISBN: 978-1-920709-03-7. Geskik vir ouderdomme 14+ jaar. (NLVSP)
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Uitgesoekte verhale van "malheid of dapperheid" uit die grensoorlog, waarvan party wil vergeet, terwyl baie hul heel beste gegee het. Dis ervarings van lewe en dood, deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. In Die roem en die rou - stories agter Honoris Crux bring die bekende historikus onmisbare getuienis byeen uit 'n nasie se verlede. Features Summary Die roem en die rou: stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as is ‘n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke... Author At Van Wyk Publisher Litera Publications Release date 20150715 Pages 309 ISBN 1-920188-49-5 ISBN 13 978-1-920188-49-8
R 193
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.