-
loading
Ads with pictures

Ruiter


Top sales list ruiter

Vanderbijlpark (Gauteng)
Appeloosa reun 12 jaar oud  15.2 hh  Baie mak en betroubare ryperd hy gedra hom baie mooi op uit ritte  Hy spring maklik 1 meter en is  rustig in die skou ring   Hy kan n swaar ruiter dra hy is n mooi fris perd. Sy kondisie is baie mooi Is eerder geskik vir bitjie meer ervare ruiter  Hy skop of byt glad nie  Kontak Winnie Vanderbijlpark
See product
Pretoria (Gauteng)
Kinder perd,Bombproof, fantastiese merrie, sy is 12 jaar oud en 15hh, sy is grys(wit)en absoluut dierbaar en 'n moet om te he, sy is geskik vir enige ruiter van 'n beginner tot gevorderde ruiter vir jonk en oud, het jy miskien 'n slegte ondervinding gehad en is onseker wat 'n perd met jou sal aanvang, hier is net die regte perd vir jou om jou te help om oor jou vrees te km en jou self vertroue vir ju terug te gee, sy kan enige iets doen spring, uithouritte of net lekker ry. Haar prys is R ohb Kontak Eddie
R 25
See product
Pretoria (Gauteng)
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u u stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys R
R 10
See product
Nylstroom (Limpopo)
tanqua is n 11 jarige reun hy is n een persoon perd,en is vir n ervaare ruiter bedoel, hy is baie sterk en gesond,hy het n uithourit boekie maar het nog nie uithouritte gedoen nie
R 6
See product
Pretoria (Gauteng)
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u u stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys R ohb
See product
Pretoria (Gauteng)
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u 'n stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys Rohb.
See product
South Africa
Baie mak ryperd.adila is baie vriendlike n kinderperd.Trek kar enkel en dubble.Geskik vir kinders vn 5jaar oud,ook n goeie teel merrie 12jaar oud met n microchip en sy is nu dragtig sy vul desember.Sy ruiter is nu op di oomlik is 7jaar oud.n Baie hartseer vekoper
See product
Vereeniging (Gauteng)
Pragtige kinder perd met saal en toom vir R Of net die perd al leen vir R Regte perd vir n begin ruiter +_7,8 jaar oud naby aan meyerton oor kant midvaal racetrack op die plotte
See product
Kimberley (Northern Cape)
15hh 12 jr oud Fantastiese wakker ryperd vir avontuurlistuge ruiter. Baie gehoorsaam baie rustig in die hand, wakker onder die saal, hardloop reguit en hard. Lekker vir plaaswerk en plesier ritte Laai maklik op oop of toe sleepwa.
R 8
See product
Villiers (Free State)
Ek het 'n 14.1hh reun bont perd, kinderperd, bietjie ouerig, weet nie wat sy ouderdom is nie ! Hy kan so cm spring oor jumps:) Vir Rf te ruil vir: 'n hh perd ! 'n reun of merrie ! Moet ook mak en rustig wees, kan bietjie lewe in hom/haar hê maar tog hanteerbaar wees vir sy 14 jarige ruiter !
R 6
See product
South Africa
Caremello merrie ongeveer 10jaar oud,staan so 15h hoog en is rybaar en is reg vir n advance ruiter,di vul is 4 maande oud en sy is ook haltermak,albei ma en vul het blou ogies en die merrie is weer dragtig van palamino hings en hy is n Nooitgedacht staan 14.3 h hoog
See product
South Africa
pony so - 16 jaar oud regte perd vir n begin ruiter hy is baie gehoorsaam hy het geen slegte maniere nie kontak my op vir fotos en meer inligting oor die pony
See product
South Africa
ek het n mak appaloosa reunperd mak en rybaar soek ervaare ruiter het baie plesierritte gery 14.1 hh sal ruil vir miniatuur perdjies
See product
Kroonstad (Free State)
Merrie, 15.3 h, 9 jaar, oorspronklik n gymkama perd maar ry nou western sport, geskik vir enige ruiter wat nie bang is vir spoed nie
See product
Bredasdorp (Western Cape)
Saalperdreun WGV Romance Street was reeds op jong ouderdom Reserwe Kampioen op Bloemfontein as siertuigperd Hyt nou vir n jaar 3 gang geskou. Geen been of hoefprobleme nie. Nie n ombeskofte perd nie maar het n ervare ruiter nodig.
See product
Warmbad (Limpopo)
JP Arabier reun 5 jaar oud 14.2 hande hoog Jp is geskik vir enige ruiter,hy is ingebreuk en rybaar hy loop tans buite sonder skoene en doen beeswerk en lekker uit ry ritte, kan met halter gery word, hy is n baie oulike perd en soek n huis waar sy eienaar hom sal lief he, ek het net te veel perde kan nie aan almal aandag gee nie. kontak my asb indien belangstel. Hy het n paspoort boekie al sy spuite is op datum.
R 6.500
See product
Ceres (Western Cape)
Lee is7 en n half oud en soek n huis waar hy ten minste 1keer n week gery word. Liefdevolle geaardheid, Vang maklik, klim maklik in horsebox. Goeie sterk hoewe. Hy hou baie van swem. Hy is lewendig maar het geen bedrog in hom. Ervare ruiter nodig sy geaardheid is jonk. Kontak Mari 082 9284472 vir meer inligting. Ek reply nie op whatsup boodskappe nie bel my.
R 12.000
See product
Parys (Free State)
Naam bles Ouder dom sept 6jaar 2019 Gesnut Hoogte 15 hh Ras arabier x reun Loop in veld, rybaar maar soek nog ervra ruiter kinders het hom gery. Maar verkies dat ervra ruier hom ry glo hy sal baie baie lekker ry perd wees, Of self uithourit perd sy pa is op volbloed arabier. Sy ma arabier boerperd x. Kan my bel of whatapp Parys 0796008834 R12 000
See product
Reitz (Free State)
Eclipse Gerigestreerde Nooitgedachter Merrie 6 jaar oud Kan n baie goeie showjumper wees met opleiding Staan op min of meer 16 hande Kort n ervare ruiter Prys R13 500 Kontak my vir enige verder inligting
R 13.500
See product
Reitz (Free State)
Registreerde boerperd merrie 12 jaar oud Registreer naam: Sewe Ster Pret Kort n ervare ruiter Potential om n baie goeie les perd te wees Staan vir hoefsmid Kontak vir foto's
R 15.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.